Na my laaste blog inskrywing, het my dierbare vriendin Astrid haar insig gegee oor waarom sy dink my omboorsel se hoeke nie reg wil omvou nie...en sy was reg!
Sy het vir my hierdie video skakel aangestuur, en ek het onmiddelik my fout besef - ek het my naat al die pad tot die einde gestik, en dan die omboorsel omgevou vir die volgende naat. Wat ek moes does was om 1/4" voor die einde te stop, die omboorsel te vou en dan met die volgende naat te begin.
So, hierdie naweek torring ek hoeke los en stik hulle weer KORREK vas!
Ek het sulke wonderlike vriendinne :)
My dearest friend Astrid, gave me her insight on why she thinks my corners didn't fold properly, after she read my previous blog entry...and she was right!
She send me this video link and I immediately realised what I did wrong - I stitched the seam all the way to the end and then folded the binding and restarted, instead of stopping 1/4" before the end and then folding the binding before restarting.
So this weekend I am ripping seams and restitching them the CORRECT way!
I have such wonderful friends :)
Saturday, 29 June 2019
Sunday, 23 June 2019
Omboorsel aan die gang
Die omboorsel vir die blou kwilt is aan die gang. Die grootste vordering is hierdie week gemaak. Donderdag het ek die omboorsel se stroke gesny en aan mekaar vasgewerk. Vrydag het ek die omboorsel aan die voorkant van die kwilt vasstik.
The binding for the blue quilt is getting along. The biggest progress was made this week. On Thursday I cut the strips and stitched them together. On Friday I managed to stitch the binding to the front of the quilt.
Vandag kon ek 'n gedeelte van die omboorsel met die hand aan die agterkant van die kwilt vaswerk (die stuk tussen die twee rooi pyltjies is vasgewerk).
Today I had some time to hand stitch a part of the binding to the back (the section between the two red arrows are stitched down).
Ek is nie seker wat hier verkeerd gegaan het nie. Die hoek wil nie mooi omvou nie. Ek vermoed die hoek is dalk verkeerd vasgestik en sal losgetorring en weer vasgewerk moet word
I am not sure what went wrong here. The corner doesn't want to fold back properly. I might have to undo that part and try again.
Ek dink en gaan eers daaroor slaap :)
I think I am going to sleep on it first :)

Wednesday, 5 June 2019
Blou Kwilt - vordering!
Die einde is in sig vir hierdie projek. Ek het so "aan en af" aan die kwilt gewerk, en het gisteraand die laaste kwiltwerk gedoen.
Nou moet ek die omboorsel aanwerk, die los gare verwerk, die kwilt was en dan kan dit aangestuur word.
The end is in sight for this project. I have been working on the quilt "on again off again". Last night I finished the last of the quilting.
Now I have to do the binding, take care of all the loose threads, wash the quilt and then it is good to go.
Ek het net die kwilt oor ons bed gegooi. Al moet ek nou self so sĂȘ, ek dink die kwilt vertoon nogal mooi. / I just draped the quilt over our bed. Even if I have to say so myself, this quilt does look good.
Die randstrook het ek op 'n eenvoudige kwilt patroon besluit - reguit lyne weerskante van die nate. Ek is nie seker of dit is omdat ek "moeg" raak vir die kwilt en/of dit is omdat ek geen inspirasie vir 'n beter patroon kon kry nie.
I decided on a simple pattern for the border - straight lines either side of the seam. I am not sure whether it is because I am getting "tired" of this quilt or if I just couldn't find any inspiration for a better pattern.
Hierdie strook aan die rugkant, moes ek inwerk sodat ek genoegsame lengte aan die rugkant kon kry, anders wat dit 'n bietjie te knap na my sin.
I had to work this strip into the backing, just to make sure that I have enough length at the back, otherwise it would have been a bit of a "squeeze".

Die kwiltwerk van nader / A close up of the quilting.

Nog 'n foto van die kwiltwerk aan die angterkant / Another pic of the quilting on the back
Ek is oor die algemeen baie tevrede met hierdie kwilt. Dis die eerste keer wat ek werklike "free motion quilting" gedoen het. Dis nou nie skou kwalitiet nie, maar ek is baie tevrede.
Tot later!
I am very happy with the end result. This is the first time I am doing real "free motion quilting". It isn't quilt show quality, but I am satisfied.
Until later!
Saturday, 2 February 2019
'n Armada hasies
Daar kom so dan en wan 'n tyd, wanneer jy besef dat tyd stap aan. Hierdie week het ek so 'n oomblik gehad, toe ons vir ons geliefde kinders nuwe beddens moes aankoop. Die kinders groei tog te vinning!!! Ons "baba" is dan al byna 3 jaar oud.
There comes a time, every once in a while, when you realise that time never stops. I had such a moment this week, when we went to buy the kids new beds. They grow up so fast!!! Our "baby" is nearly 3.
As deel van die nuwe beddens projek, kom natuurlik nuwe beddegoed. Omdat hierdie Mauritius is, het ek slegs lakens gekoop. Paslakens vir die bedek van die matrasse en gewone plat lakens wat as komberse gaan dien. Sussie het 2 lakens gekies, wat geen motiewe op het nie, en dus die geleentheid vir my geskep het om dit vir haar te versier. Ek het tussen my lappe gaan grou, 'n knoop en doop stuk gekies en laat waai met die soek van pattrone van hase, wat ek vir appliek kan gebruik.
As part of the new beds project, came the new bedding as well. Because this is Mauritius, I only bought sheets. The fitted sheets will be used to cover the mattresses and the flat sheets will be used as blankets. DD chose only solid coloured sheets, which gives me the opportunity to decorated it for her.
So, I rummaged through my stash, decided on a starburst fabric and started searching for patterns of rabbits, that can be used in applique.
Dit het my 3 dae geneem, om die patrone op die lap te teken en die hase uit te sny. Ek het vanmiddag die laaste stel van die legioen hase uitgesny. Dis eintlik net 38 van hulle...maar toe ek klaar was, het dit gevoel soos 'n armada hase wat oor my gespring het.
It has taken me 3 days to transfer the patterns unto the fabric and to cut the rabbits out. I finished the last set of the legion this afternoon. Actually, it is only 38 rabbits, but it did feel like an armada of rabbits that jumped over me when I finished.
Die volgende stap is om die hase op die laken te plaas en dan dit met die masjien vas te appliek.
Nou eers is ek moeg en my rug seer van die heeltyd vooroor gebuig sit. Dis tye soos hierdie wat ek wens ek het een van daardie spesiale "snyers" gehad soos wat Accuquilt het.
Tot later
The next step is to place the rabbits on the sheet and then applique them with the machine.
But right now, I am tired and my back hurts from sitting, forward bending, to cut these out. This is the time I wish I had one of those special "cutters" like the ones form Accuquilt.
Until later

(As jy die foto kan groter maak, sal jy die patrone wat ek daarop geteken het sien / If you enlarge the photo, you will see the patterns I drew on it)
Dit het my 3 dae geneem, om die patrone op die lap te teken en die hase uit te sny. Ek het vanmiddag die laaste stel van die legioen hase uitgesny. Dis eintlik net 38 van hulle...maar toe ek klaar was, het dit gevoel soos 'n armada hase wat oor my gespring het.
It has taken me 3 days to transfer the patterns unto the fabric and to cut the rabbits out. I finished the last set of the legion this afternoon. Actually, it is only 38 rabbits, but it did feel like an armada of rabbits that jumped over me when I finished.
Die volgende stap is om die hase op die laken te plaas en dan dit met die masjien vas te appliek.
Nou eers is ek moeg en my rug seer van die heeltyd vooroor gebuig sit. Dis tye soos hierdie wat ek wens ek het een van daardie spesiale "snyers" gehad soos wat Accuquilt het.
Tot later
The next step is to place the rabbits on the sheet and then applique them with the machine.
But right now, I am tired and my back hurts from sitting, forward bending, to cut these out. This is the time I wish I had one of those special "cutters" like the ones form Accuquilt.
Until later
Monday, 14 January 2019
1ste probeerslag met FMQ
So-ja, nou is als feitlik terug na normaal. Nuwe rekenaar is opgestel, ek is terug op kantoor en die kinders is terug by die skool...Laat die pret begin!
Voor ek by die blou kwilt kom, hier is 'n geskenk wat ek vir 'n vriendin gemaak het. Die borduurstuk is nog een van Aimee Ray (ek hou regtig van haar hand borduur patrone) en julle kan die patroon, en nog vele ander, op haar blog Little Dear Tracks kry. Hierdie is haar Life Mandala patroon. Ongelukkig het die hele patroon nie op die kassie gepas nie. Nietemin is ek baie tevrede met die hele stel.
There you go. Now everything is basically back to normal. My new laptop is setup, I am back at work and the kids are back at school...Let the fun begin!
Before I get to the blue quilt, here is a gift I made for a friend, using another one of Aimee Ray's patterns. I really like her hand embroidery patterns. You can find this one, and many more, on her blog Little Dear Tracks. This is her Life Mandala pattern. Unfortunately, the whole pattern didn't fit on the cabinet, but I like the whole setup non-the-less.
Ek werk dan nou al byna 3 weke lank aan die blou kwilt - soos wat tyd my toelaat. Ek het die 3 lae aangemaar geryg en het die vreesaanjaendste ding probeer - Free Motion Quilting (FMQ). Dis die rede waarom ek my Elna destyds gekoop het, en tot op hede het ek dit gladnie daarvoor gebruik nie. Ek het skouer aan die wiel gesit en besluit om FMQ op hierdie kwilt te doen. Tot dusver is ek tevrede, gegewe dat dit my eerste keer is. Die kwiltpatroon is genaamd "3's and E's".
I have been working for nearly 3 weeks on the blue quilt - as time allows. I basted the 3 layers and attempted the most scariest thing - Free Motion Quilting (FMQ). This is the main reason I bought my Elna years ago, and up to now I haven't used it like this. So, I grabbed the bull by the horns and decided I will quilt FMQ on this quilt. So far I am pleased, considering it being my first time. The quilt pattern is called "3's and E's".

Hier was ek nog besig met die rygwerk - halfpad klaar / Here is was still busy with the basting - halfway done
Eerste foto van die kwiltwerk / First photo of the quilting
Foto van nader (moet nie te naby kyk nie, daar is baie stomp hoeke en skerp draaie) / Close up (don't look too close, there is many blund turns and sharp edges)
Vreemd hoe die kwiltwerk op die "vis" materiaal verdwyn / Funny how the quilting disappears on the "fish" fabric
Die rugkant / The back
Ek het intussen weer bietjie gevorder. Ek sal weer later foto's oplaai daaroor.
Dis dit vir nou. Tot later!
I have made progress in the meantime. I will upload more pics later.
That's it for now. Until later!
Subscribe to:
Posts (Atom)