Sunday, 4 March 2012

Materiale en Natuur

Vroeër die week het ek 'n kennisgewing gekry dat daar wag vir my 'n pakkie by die Doeane in Port Louis. Saterdag het ek en Manlief 'n uitstappie daarvan gemaak, en is Port Louis toe om my pakkie te gaan haal. Ek het net verwag dat dit so sou lyk nie...

Earlier this week, I received a notice that a parcel was waiting for my at Customs in Port Louis. On Saturday, Hubby and me decided to take the opportunity for an outing, and went to fetch the parcel in Port Louis. I did not however, think this would be waiting for me...


Binne-in was die volgende:

Inside were the following:


10 meter se watteersel; en

10 meter batting; and


...hierdie lieflike materiale. Hulle is vir een van die projekte wat ek beplan vir die jaar. Die materiale gaan in die kwilt vir my jongste broer gebruik word. Ek het die volgende patroon in gedagte:

...these lovely fabrics. They are for one of the projects planned for this year. These will be used in the quilt for my youngest brother. I have the following pattern in mind:


Die ligter oranje en geel het ek reeds in my "stash".

The lighter shade of orange and yellow will come from my stash.

Ek sit deesdae met 'n bietjie van 'n kopseer. Natuur is besig om teen my te baklei! Dis elke jaar die storie, en elke jaar raak Natuur meer slinks. Hierdie jaar, is dit beslis nog die ergste: die voëltjies besluit om binne-in ons huis nes te bou. Hulle is baie kostelik, maar ek dink nie dis die beste idee om binne in die badkamer venster, en nou ook in ons gordyne nes te bou nie:

I am having a bit of a problem. Mother Nature is against me! Each year it is the same story, and each year Nature is getting more creative. This year is the worst: the birds decided to build their nests in our house. They are very cute, but I don't think it is the best idea to build nests in our bathroom window, or in the curtains:






Soos ek gesê het, hulle is oulik...maar hulle kan nie daar nes bou nie! Ons sal maar sien wie wen...

Like I said, they are cute...but they can't build there! We will see who wins...

Tot later! / Until later!

7 comments:

  1. Dat zijn prachtige stoffen, en het gaat vast een mooie quilt worden.

    Eenmaal dat vogels een plekje hebben gevonden om te nestelen, geven ze dat niet snel af. Ik ben benieuwd wie wint ;o)

    ReplyDelete
  2. Nou zeg die vogels!
    Dat is een leuk pakketje om op te halen.

    ReplyDelete
  3. OMGosh! That big parcel, with lots of goodies inside! Lovely fabrics, they will go beautifully with the pattern!
    Can't help it but laugh of those birds! They are very clever and always look for the best place to build their nest. But in the curtain... that's the best! :)Love the photo of the one that is looking at you! :)

    ReplyDelete
  4. Hi, thank you for visiting my site and for the encouragement while I was gone. What kind of birds are nesting in your home? Boy oh boy ... good luck wildlife can be very stubborn about what they do and when and why. Keep us posted
    p.s. Those fabrics are to die for (so to speak)!!!! They look silky ... are they?

    ReplyDelete
  5. Eckard se kwilt gaan pas by die beddegoedstel wat ek hom gegee het vir sy woonstel!
    Die voëls sien dis 'n rustige huishouding en wil graag deel wees daarvan!!!!

    ReplyDelete
  6. most probably your MARTIN (local name for these birds) Indian MYNAH in fact,are just young adults trying their skills at architecture...and they will go away after a few trials....otherwise , if they decide to stay, you will need HELP ...a cat, can be of some use....!!

    ReplyDelete

Jou kommentaar word baie waardeer. Ek geniet dit om jou opinies te lees. / Your comments are appreciated. I enjoy reading your opinions.