Ek het vanoggend op Moses Rombayi se storie afgekom. Hy net nou wel 'n tragiese geskiedenis, maar hy sit nie en sulk nie. Hy werk met sy hande en maak die oulikste speelgoed. Sy droom is om speelgoed reg oor die wereld te stuur. Ek gee nie om, om vir so 'n persoon te ondersteun nie. Kom ons almal help Moses om sy naaldwerkmasjiene te kan bekostig. Hy werk hard genoeg daarvoor!
Hier is die skakel na sy gofundme bladsy: gf.me/u/md3kvj
I came across Moses Rombayi's story this morning. Although he has a tragic history, he is not sitting and sulking. He is working with his hands and is making very cute toys. His dream is to send toys all over the world. I don't mind supporting such a person. Let's all pitch in and help Moses buy his machines. He is working hard enough for that!
Click on this link: gf.me/u/md3kvj
Sunday, 23 September 2018
Wednesday, 19 September 2018
Ons is nog hier...vir nou
Hi almal
Net 'n vinnige "hallo".
Ons vakansie was kort en kragtig, en die stil speletjies boeke is toe nooit gebruik nie. Ek dink Sussie het een of twee keer daardeur geblaai, en toe ons tuis kom, besluit sy om albei van hulle se boeke te begin skeur. So die boeke is in "ICU" vir die oomblik tot ek 'n tydjie het om dit te herstel.
Die volgende 2 maande gaan rof gaan en ek gaan nie noodwendig veel werk aan my projekte nie. Ek het nog daardie een klein borduurstuk, waarmee ek amper klaar is, wat ek vir julle sal wys op 'n latere stadium. Vir eers sal dit "dit" wees, tot einde November.
Tot later!
Hi All
Just a quick "hallo".
Our holiday was short and sweet and the quiet books were never used. I think DD paged through hers once or twice, and when we returned home, she decided to start tearing both their books apart. So the books are in "ICE" for the time being, until I can tend to them.
The next two months will be hectic and I won't have time for my projects. I still have that small embroidery that I am working on, and will show the finished product soon. Otherwise, for now, that will be it until end November.
Until later!

Saturday, 2 June 2018
Vordering in speletjie boeke
Ek het intussen weer aan Boetie se speletjies boek gewerk. Ek wou oorspronklik 'n Minion maak waarvan al die liggaamsdele en klere gepas moet word, net soos met 'n "Mr. Potatoehead" maar ek het later daarteen besluit. Ek sien toe dat Boetjie speel so lekker met Sussie "Trek my aan" bladsy, so toe maak ek sy eie een:
I have been working on DS's quite book again. Originally I wanted to make a Minion, in the style of Mr. Potatoehead, but I decided against it. I noticed that he was playing with DD's "Dress Me" page in her quite book, so I decided to make his own one:
Ek moet erken ek raak nou bietjie moeg vir hierdie projek. Ek werk al sedert Januarie daaraan...Maar ek moet deurdruk en dit klaarmaak, voordat ons die volgende keer weer vlieg of langpad ry. Dis egter moeilik en ek stry met myself om nie lui te raak nie...Vir Boetie is daar nog 2 speletjies en die voorblad oor. Sussie se boek het nog 'n ent om te gaan...
I will admit that I am starting to get tired of this project. I have been working on this since January...But I need to push through and finish this, before we fly again or hit the road. It is however difficult and I am fighting with myself not to get lazy...For DS's book there are 2 activities and the cover left to do. DD's book still has a long way to go...
Wat doen julle op hierdie lui-lekker Saterdag?
What are you doing on this lazy Saturday?

Tuesday, 22 May 2018
Bietjie borduurwerk
Ek neem 'n blaaskans van die speletjies boeke. Dit lê steeds en loer vir my op die tafel, maar vir eers kan dit maar net daar lê.
Intussen het ek hierdie borduurstuk gesien op Aimee se blog Little Dear Tracks. Ek het die patroon gesien en dadelik aan 'n vriendin gedink by wie dit sou pas. Ek maak hierdie patroon in skakerings van blou en bruin.
I am taking a break from the quiet books. It is still lying on the table and "looking" at me, but for now it can just stay there.
In the meantime I saw this embroidery pattern on Aimee's blog Little Deer Tracks. I saw this and immediately thought of a friend that this will go with. I am embroidering this in shades of blue and brown.
'n Bietjie van nader bekyk, vir die detail wat ek reeds klaar het...
A closer look at the detail of that which is already done...

Sunday, 22 April 2018
Vinnig en maklik
Eerstens, ek het uiteindelik besluit oor hoe ek die legkaarte gaan stoor in die boek. Ek het besluit op die rekkies. Dit gaan net die maklikste wees - veral vir vingertjies wat nog sukkel met knope.
First, I finally decided how I am going to store the puzzles in the book. I decided on the elastic. It is the easiest, especially for little fingers that still struggle with buttons.
Gister het ek aan Sussie se volgende speletjie begin werk: Trek my aan. Terwyl ek 'n paar dokumentêre gekyk het, het ek die snywerk gedoen aan die pop en klere. Teen gistraand was die pop klaar en vanoggend het ek die klere versier. Dit was groot pret! Dit het regtig net 'n dag geneem om hierdie te maak. Ek het gedink dit sou langer neem. Die wasgoedpennetjies waaraan die klere "opgehang" word, is aan die
bladsy vasgewerk, net om seker te maak die gom trek nie later los nie.
Yesterday I started on DD next game: dress me up. While I was watching some documentaries, I prepped the doll and clothes. By last night, the doll was finished and this morning I decorated the clothes. That was great fun! I really thought that is will take much longer, but it took me just one day.The pegs on which the clothes are "hanged" are threaded unto the page, so that the glue can't peel off later.
Nou gaan ek my Sondag middag geniet deur 'n beker koffie en 'n stuk koek te drink en eet...
Geniet die res van die naweek!
Now I am going to enjoy my Sunday afternoon by drinking coffee and eating a piece of cake...
Enjoy the rest of the weekend!
First, I finally decided how I am going to store the puzzles in the book. I decided on the elastic. It is the easiest, especially for little fingers that still struggle with buttons.
Yesterday I started on DD next game: dress me up. While I was watching some documentaries, I prepped the doll and clothes. By last night, the doll was finished and this morning I decorated the clothes. That was great fun! I really thought that is will take much longer, but it took me just one day.The pegs on which the clothes are "hanged" are threaded unto the page, so that the glue can't peel off later.
Nou gaan ek my Sondag middag geniet deur 'n beker koffie en 'n stuk koek te drink en eet...
Geniet die res van die naweek!
Now I am going to enjoy my Sunday afternoon by drinking coffee and eating a piece of cake...
Enjoy the rest of the weekend!
Subscribe to:
Posts (Atom)