Ons was vir 'n baie kort besoek in Suid-Afrika gewees, waar ons 2 troues bygewoon het, en natuurlik 'n blits besoek aan die familie gemaak het. Tydens ons besoek, het ek die geleentheid gehad om Broer 1 se kwilt aan hom te oorhandig. Noodloos om te sĂȘ dat hy was baie opgewonde daaroor, en het reeds beplan wanneer en waar hy dit gaan gebruik :)
We were for a short visit in South Africa, where we attended 2 weddings and of course a quick visit to the family. During our visit, I had the opportunity to present Brother 1 with his quilt. Needless to say that he was very excited and already planned when and where to use the quilt :)
Ook, tydens ons besoek, het ek die voorreg gehad om 'n mede-blogger te besoek. Ek het Karin se blog Beary Quilts ontdek op Quilting Bloggers. Min het ek geweet dat Karin baie naby aan ons familie bly, en ons het afgespreek om mekaar te ontmoet. Sy was so gaaf om 'n oulike sakkie vir my te maak. Julle kan die volle verhaal lees op haar blog. Nogmaals baie dankie, Karin, vir hierdie geskenkie. Jy is baie dierbaar!
Also, during our visit, I had the privilege of visiting a fellow blogger. I discovered Karin's blog Beary Quilts on Quilting Bloggers. I never thought that Karin would live so close to our family, and a visit was in order. She made this cute pouch for me. You can read all about it on her blog. Again, thank you Karin for this gift. You are a dear!
Laastens, vandag het ek uitgesit om verder aan my Bloggers BOM kwilt te werk, maar ek het eerder in 'n tydskrif rondgeblaai en 'n oulike idee vir 'n geskenk gesien. Ek het bietjie gesukkel, en het die heel dag geneem om die selfoon sakkie te maak. Dis veronderstel om aan iemand te gaan wat binne-kort vertrek op vakansie, maar ek dink ek sal dit moet oordoen, want ek is nie baie tevrede met die eindresultaat nie. Dis goed vir myself, maar nie as ek dit wil weggee nie. Die patroon het ek in die Australian Homespun tydskrif (Vol 12.12- Summer Issue) gesien. Ek het egter 'n knopie aangewerk, waar die patroon vir 'n knippie voorsiening maak.
Lastly, I had put today aside to continue working on my Bloggers BOM quilt. However, I paged through a magazine and saw this cute idea for a gift. I had some trouble with it, and it took me the whole day to make this cellphone bag. It is suppose to go to someone who is leaving for holiday, but I think I will have to redo it, as I am not very satisfied with it. It is o.k. for me, but not if I want to give it so someone. I saw the pattern in the Australian Homespun magazine (Vol. 12.12 - The Summer Issue). I, however, added a button where the pattern provided for a snap fastener.
Tot volgende keer!
Until later!
Sunday, 11 November 2012
Thursday, 8 November 2012
Bloggers' BOM 12 en 13
My Bloggers' BOM blokke 12 en 13 is klaar! Nou kan ek die uiteensetting uitlĂȘ en die laaste goedjies vir die bokant afhandel.
My Bloggers' BOM blocks 12 and 13 are finished! Now I can place the layout on the floor and do the last few things to finish the top.
Blok 12 deur Amy van Amy's Creative Side
Block 12 by Amy from Amy's Creative Side
Blok 13 deur Sarah van The Last Piece
Block 13 from Sarah of The Last Piece
Indien julle belangstel in die BOM blokke of selfs die kwilt, kan julle op Jackie se Blog Canton Village Quilt Works gaan kyk vir al die patrone en uitlegging.
If you are interested in the BOM blocks, or the quilt itself, then you can go to Jackie's blog Canton Village Quilt Works and have a look at all the patterns and layout.
Nou kan die pret begin - die uitlegging en finalisering. Tot later!
Now the fun can begin - the layout and the finishing. Until later!

Friday, 2 November 2012
Frienship Mini Quilt Swap
In September het ek deelgeneem aan 'n mini kwilt uitruiling. Dit was 'n geheime uitruiling, en dus kon ek nie veel daaroor blog nie, tot nou toe.
In September I took part in a mini quilt swap. It was a secret swap, thus I couldn't say much about it, until now.
Ons het almal 'n borduurwerk patroon gekry om te maak, en ons kon 'n kwilt daarmee skep. Die enigste vereistes was dat die kwilt moet 'n sekere grootte wees, en dat die borduurwerk daarin moet wees. Verder kon ons ons kreatiwiteit laat seevier.
We all received a stitchery and we had to make a quilt with it. The only requirements were that it had to be within a certain size and that the stitchery had to feature. Otherwise, we could set our creativity free.
Hier is my weergawe van die kwilt. Ek het met die "tuin" idee gebly en blomme ge-appliek met organza (soos met die kussings wat ek maak). My kwilt het aan Michele Foster van Quilting Gallery gegaan. Sy is ook die organiseerder van die uitruiling. (Dankie Michele vir jou insette en 'n wonderlike projek).
Here is my version of the quilt. I stayed with the "garden" idea and appliqued some flowers with organza (just like with my pillows). My quilt went to Michele Foster from Quilting Gallery. She is also the organizer of the swap. (Thank you Michele for your input and a wonderful project.)
My "spook" was Benita Gustavsoon uit Swede. Sy het hierdie pragtige rooi-werk weergawe gemaak. Sy het ook die oulike skinkbord met Dalaperde gestuur. Baie dankie Benita. Die kwilt en skinkbord gaan baie geniet en waardeer word.
My "secret partner" was Benita Gustavsson from Sweden. She made this lovely redwork version. She also send me this cute tray with Dala horses. Thank you very much Benita. The quilt and tray will be enjoyed and appreciated.
Ek sal graag weer in so 'n uitruiling wil deelneem, wanneer die tyd en geleentheid dit toelaat.
Groete vir eers!
I would like to take part in another swap like this, when the time and opportunity allows it.
Regards for now!

Thursday, 18 October 2012
Kussingslope
Na gister se inskrywing, moes ek net iets doen om myself beter te laat voel omtrent my kwiltwerk. Ek besluit toe om twee kussingslope te maak van die orige materiale van die kwilt. Ek het hierdie patroon gebruik
http://quilting.about.com/od/quiltpatternsprojects/ss/easy-pillowcase-pattern.htm
maar het dit bietjie aangepas. Dit is 'n vinnige en eenvoudige patroon.
After yesterday's post, I had to do something to make me feel better about my quilting. I decided to make to pillow cases from the left over fabrics of the quilt. I used this pattern

but made a few adjustments. It is a very quick and easy pattern.
Beste van als is dat ek die kwilt klein genoeg kan oprol en dit binne-in die kussingsloop plaas. Baie oulike manier om 'n kwilt "toe te draai" as 'n geskenk.
The best thing is that I could roll the quilt up small enough for it to fit in the pillow case. Very cute way to wrap a quilt up in "gift wrapping".
Tot later!

Wednesday, 17 October 2012
Suur saam met die soet...
Wel, my groot kwilt is uiteindelik klaar! Dit het my maar net 6 maande geneem om dit te maak, en vir my is dit 'n mate van 'n rekord. Ek dink die enigste ander groot kwilt wat ek so vinnig gemaak het was Manlief se kwilt. Julle sal egter nog 'n kort rukkie moet wag vir die finale produk. Ek sal graag eers die kwilt wil oorhandig aan Broer 1.
Well, my big quilt is finally finished! It only took me 6 months, which for me is a record. I think the only other big quilt I finished in such a "short" time is Hubby's quilt.You will have to wait a bit longer though, before I show the final product. I want to give the quilt to Brother 1 first.
Ek het egter vir julle 'n vraag. Ek was gewoonlik nie my materiale voor die tyd nie, en dit blyk my dat "slim het sy baas gevang". Maar daar iets wat ek nie verstaan nie. Vir hierdie kwilt het ek Moda Marbles gebruik (behalwe vir die rugkant en die geel in die middel van die kwilt), en het alles by een internet winkel gekoop, waar ek gereeld materiaal koop. Maar, toe ek die kwilt was, het drie van die Marbles se kleur uitgegaan. Die kleur het nie "geloop" nie, dis net weg! EDIT - Ek was al my kwilte in koue water (30 grade Celsius)
I do however have a question for you. I don't normally pre-wash my fabrics, and it seem that it came back to bite me. But there is something I don't understand. For this quilt I used Moda Marbles (except for the backing and the yellow in the middle of the quilt), and I bought it all from one online shop, where I bought many times before. But when I washed the quilt, three of the Marble colours lost their colour. It did not run, it just dissapeared! EDIT - I wash all my quilts in cold water (30 degrees Celsius)

Vergelyk die oranje en die geel heel regs - dis heeltemal dof op die kwilt/ Compare the orange and the yellow on the far right - it is very dull on the quilt
Vergelyk die blou heel links - dis ook dof / Compare the blue on the far left - it is also very dull
Hierdie kleure is almal reg / These colours are all fine.
Ek het nog nooit probleme gehad met Moda Marbles nie, en nou het 3 kleure verbleik in dieselfde kwilt! Hoe is dit moontlik en waarom nie die ander Marbles nie? Het enige iemand anders hierdie klas verbleiking gehad, met of sonder was voor die tyd?
Groete
I never had problems with Moda Marbles before and now 3 fabrics faded on the same quilt! How can this happen, and why not the other Marbles? Have anyone else had this kind of fading before, pre-wash or no?
Regards
Subscribe to:
Posts (Atom)