...en wat het ek om te wys. Nie veel nie, om die waarheid te sê, maar ek het darem vordering gemaak.
3 Weeks later and what do I have to show for it? Not much to be honest, but I have made some progress.
Eerstens het ek bietjie aan my Kerskwilt gewerk. Een hoek is byna klaar!
Firstly I worked a bit on my Christmas quilt. One corner is nearly finished!
Tweedens het ek besluit wat om met my nuwe speelgoed te maak. Ek gaan 'n
Kersfees-krans borduur bo-op swart materiaal. Natuurlik het ek nou 'n
rede om die "transfer paper" te gebruik. Ek het besluit op rooi en 2
groen gare vir die borduurwerk. Ek sal later goud kry vir die klokkies.
Secondly, I decided what to do with my new toys. I am going to embroider a Christmas wreath onto black fabric. Now I have a reason to use the transfer paper. I decided on red and two green threads for the embroidery. I will get some gold for the bells later.
Ongelukkig is dit al wat ek kan wys vir 3 weke. Tot volgende keer!
Unfortunately this is all I can show for 3 weeks. Until next time!
Lots of work on the Christmas quilt, it will look gorgeous when done and so will the Christmas wreath.
ReplyDelete