Showing posts with label Bloggers BOM. Show all posts

Tuesday, 7 January 2020
Bloggers BOM Bokant Klaar
Voorspoedige Nuwe Jaar aan almal!
Die bokant van die Bloggers BOM kwilt is klaar. Ek het vanmiddag die gekleurde randstrook vasgewerk. Die grootte is nou om en by 113 cm by 138cm.
Ek bevind myself in 'n vreemde posisie waar ek nou 2 kwilt bokante het wat klaar is, maar wat wag vir batting en die rugkante. Gewoonlik werk ek so dat ek een kwilt op 'n slag klaarmaak...Moet sê ek geniet die gevoel :)
Nou kan ek terugkeer na my DJ kwilt en die borduur Kerskwilt.
Happy New Year to everyone!
The top of the Bloggers BOM quilt is finished. I added the coloured border this afternoon. The size is now about 44.5" x 54.5".
I find myself in a peculiar position where I have 2 quilt tops finished and waiting for batting and backing. Normally I work in such a way that I finish one quilt at a time...I must admit that I am enjoying the feeling :)
Now I can return to my DJ and Embroidery Christmas Quilt.
Monday, 30 December 2019
'n Doel vir die Bloggers BOM
Terwyl die tropiese storm Calvinia daar buite woed, is daar geen beter rede om snoesig binne te bly en te kwilt nie :) Ek wag nog vir Boeta se materiale om te arriveer, so ek maak werk aan Sussie se kwilt.
Ek wou oorspronklik dieselfde patroon gebruik as vir Boeta se kwilt, maar het gou besef dat indien ek 4 ekstra blokke byvoeg by die Bloggers BOM projek, dan is die kwilt feitlik groot genoeg vir Sussie. So dis presies wat ek gedoen het.
While tropical storm Calvinia is causing havoc outside, there is no better reason than to stay inside and quilt :) I am still waiting for DS's fabric to arrive, so I started working on DD's quilt.
Originally I wanted to use the same pattern as that of DS's quilt, but I soon realised that if I add 4 more blocks to the Bloggers BOM project, the quilt will be big enough for her. So that is exactly what I did.
Ek het by die oorspronklike konsep gehou en 2 van elke blok gemaak. Hierdie blokke kom uit die Farmers Wife kwilt, wat ook eendag in die pyplyn sal wees.
I kept to the original concept and made 2 of each block. These blocks come from the Farmers Wife quilt, which will also be in the pipeline one day.
'n Bietjie speel met die uitleg, 'n paar uur agter die masjien en ure se spandeer om te besluit wat om te doen vir 'n buiterand, en dis hoe die kwilt tans lyk.
A bit of layout designing, a few hours behind the machine, lots of hours trying to find a border design, and this is what the quilt looks like at the moment.
Ek is bly ek het besluit om eers 'n klein wit randstrook in te sit, voor ek die gekleurde randstrook en dan 'n derde klein wit randstrook vaswerk. Oorspronklik wou ek goudkleurige materiaal ingewerk het, maar die materiaal wou nie so lekker met die res van die kwilt saamwerk nie. Dis toe dat ek begin rondsoek het na idees vir die randstroke.
I am very happy that I decided to add a narrow white border first, before adding a coloured border and then a narrow white border again. Originally I wanted to add gold coloured fabric, but it didn't work so well with the rest of the quilt. It was then that I started looking around for ideas for the border.
Indien die weer steeds goor is môre, sal ek weer aandag aan die kwilt gee, andersins eers later die week weer.
If the weather is still bad tomorrow, I will continue on this quilt, otherwise it will be later this week.

Hier is al die blokke uitgelê, voor ek die nuwe blokke bygevoeg het. / Here are all the blocks laid out, before I added the new blocks.

Thursday, 8 November 2012
Bloggers' BOM 12 en 13
My Bloggers' BOM blokke 12 en 13 is klaar! Nou kan ek die uiteensetting uitlê en die laaste goedjies vir die bokant afhandel.
My Bloggers' BOM blocks 12 and 13 are finished! Now I can place the layout on the floor and do the last few things to finish the top.
Blok 12 deur Amy van Amy's Creative Side
Block 12 by Amy from Amy's Creative Side
Blok 13 deur Sarah van The Last Piece
Block 13 from Sarah of The Last Piece
Indien julle belangstel in die BOM blokke of selfs die kwilt, kan julle op Jackie se Blog Canton Village Quilt Works gaan kyk vir al die patrone en uitlegging.
If you are interested in the BOM blocks, or the quilt itself, then you can go to Jackie's blog Canton Village Quilt Works and have a look at all the patterns and layout.
Nou kan die pret begin - die uitlegging en finalisering. Tot later!
Now the fun can begin - the layout and the finishing. Until later!

Thursday, 16 August 2012
Blogger's BOM 10 en 11
Ek het bietjie tyd gehad hierdie week om weer aandag te gee aan my lappies. Ek het die kwilt klaar geryg, en het ook die Blogger's BOM blokke 10 en 11 voltooi.
I had some time available this week for my fabrics. I finished basting the quilt, and also completed the Blogger's BOM blocks 10 and 11.
Blok 10 is deur Pam Vieira-McGinnis van Pam Kitty Mornings
Blok 11 deur Victoria Wolfe van Bumble Beans Inc.
Block 11 by Victoria Wolfe of Bumble Beans Inc.
Hier is hulle almal saam.
And here they are, all together.
Ek moet seker weer aandag gee aan my NYB blokke ook. Ek dink ek het 4 oor om te doen. Miskien later.
Groete!
I should give some attention to my NYB blocks as well. I think I have 4 left to do. Maybe later.
Regards!

Block 10 by Pam Vieira-McGinnis of Pam Kitty Mornings
Blok 11 deur Victoria Wolfe van Bumble Beans Inc.
Block 11 by Victoria Wolfe of Bumble Beans Inc.
Hier is hulle almal saam.
And here they are, all together.
Ek moet seker weer aandag gee aan my NYB blokke ook. Ek dink ek het 4 oor om te doen. Miskien later.
Groete!
I should give some attention to my NYB blocks as well. I think I have 4 left to do. Maybe later.
Regards!
Monday, 28 May 2012
Bloggers' BOM 8 en 9
Hierdie naweek was 'n heerlike tyd om naaldwerk te doen. Dit was koud en het gereën. Ek het 'n klein bietjie aan my groot projek gewerk, maar later besluit om eerder aan my kleiner projekte aandag te gee. Dus het ek my Bloggers' BOM materiale nader gesleep en blokke 8 en 9 voltooi.
This weekend was a wonderful time to do some sewing. It was cold and raining. I worked a little bit on my big project, but later decided to rather spend time on my smaller projects. So I pulled closer my Bloggers' BOM fabrics and completed blocks 8 and 9.
Blok 8 is aangebied deur Amy Lobsinger van Mrs. Schmenkmen Quilts.
Block 8 is from Amy Lobsinger over at Mrs. Schmenkmen Quilts.
Blok 9 is aangebied deur Cathy Underhill van Cabbage Quilts.
Block 9 is from Cathy Underhill at Cabbage Quilts.

Hier is al die blokke tot dusver voltooi. Ek begin alreeds die rand beplan, maar dit moet eers bietjie wag totdat die BOM klaar is... Indien ek my sin kry, gaan hierdie 'n snoesige skoot kwilt wees.
Here are all the blocks, as currently completed. I am already panning the border, but it must still wait a while untill the BOM is finished... If I get my way, this will be a lovely lap quilt.
Dis hoe ek die naweek deurgebring het. Wat het julle gedoen? Groete!
Ns. Daar is nog tyd oor om te stem by die Bloggers Kwiltfees op Amy's Creative Side. Gaan loer daar ek stem vir jul gunstelling kwilt!
This is how I spend my weekend. What did you do? Regards!
Ps. There is still time to vote at the Bloggers' Quilt Festival at Amy's Creative Side. Go take a look and vote for your favorite quilt!
Monday, 2 April 2012
NYB blok 4 en BOM blok 7
Ek moet sê dat die NYB- en BOM quilt along hou my goed besig. Soveel so dat ek begin telling verloor oor waar ek is in elke projek. Gelukkig het ek vorige blog inskrywings om op terug te val :)
Hierdie week se NYB is van Kati by from the blue chair. Dit wil vir my voorkom, dat hoe groter die kontras in die NYB blokke, hoe beter lyk die blok. Ek het so gekonsentreer op die patroon en stikwerk, dat ek skoon vergeet het om foto's van die proses te neem.
Hier is al die blokke wat ek tot dusver voltooi het / Here are all the completed blocks thus far
Na al die konsentrasie op die die NYB, was die volgende Blogger's BOM blok kinderspeletjies! En dit was baie welkom, want nog 'n ingewikkelde blok sou vir my te veel gewees het.
Hierdie maand se Blogger's BOM is van Allison Harris by cluck cluck sew.
After all the concentration on the NYB block, the next Blogger's BOM block was a breeze! And just as well, because I would not have been able to handle another difficult block.
This months Blogeer's BOM is from Allison Harris at cluck cluck sew.
Verder werk ek nog heerlik aan my Raggedy kwilt. Dit is nou omtrent 'n derde klaar. Indien ek genoegsame tyd kry, sal dit klaar wees voor die winter! Hierdie keer wil ek daardie mikpunt hou, aangesien ek dieselfde ding verlede jaar gesê het en die kwilt is steeds nie klaar nie...
I am also still working happily on my Raggedy quilt. It is about a third done. If I get the necessary time, I can finish this one before winter! And this time I intend to stick to that goal, since I said the same thing last year, and the quilt is still not done...
Is daar enige mikpunte wat julle streng aan werk? Groete vir eers!
Is there any goals you are strictly working towards? Regards for now!

I must admit that the NYB and BOM quilt along is keeping me busy! So much so that I am starting to loose count on where I am in each project. Luckily I have my previous blog entries to fall back on :)
This weeks NYB is from Kati over at from the blue chair. It seems to me that, the bigger the contrast in the block, the better the presentation. I concentrated so much on the pattern and stitching, that I completely forgot to take pictures of the progress.
Hier is al die blokke wat ek tot dusver voltooi het / Here are all the completed blocks thus far
Na al die konsentrasie op die die NYB, was die volgende Blogger's BOM blok kinderspeletjies! En dit was baie welkom, want nog 'n ingewikkelde blok sou vir my te veel gewees het.
Hierdie maand se Blogger's BOM is van Allison Harris by cluck cluck sew.
After all the concentration on the NYB block, the next Blogger's BOM block was a breeze! And just as well, because I would not have been able to handle another difficult block.
This months Blogeer's BOM is from Allison Harris at cluck cluck sew.
Verder werk ek nog heerlik aan my Raggedy kwilt. Dit is nou omtrent 'n derde klaar. Indien ek genoegsame tyd kry, sal dit klaar wees voor die winter! Hierdie keer wil ek daardie mikpunt hou, aangesien ek dieselfde ding verlede jaar gesê het en die kwilt is steeds nie klaar nie...
I am also still working happily on my Raggedy quilt. It is about a third done. If I get the necessary time, I can finish this one before winter! And this time I intend to stick to that goal, since I said the same thing last year, and the quilt is still not done...
Is daar enige mikpunte wat julle streng aan werk? Groete vir eers!
Is there any goals you are strictly working towards? Regards for now!
Tuesday, 6 March 2012
Bloggers' BOM 6
Sondag middag, na my blog inskrywing, het ek tyd vir myself geneem en het die nuutste blok van die Bloggers' BOM voltooi. Hierdie blok is van Amy Smart by Diary of a Quilter.
Sunday afternoon, after my last blog entry, I made time for myself and finished the latest Bloggers' BOM. This block is from Amy Smart over at Diary of a Quilter.
Die materiale / The fabrics
Blok A / Block A
Blok B / Block B
Almal saam / All together
Nou moet ek al my moed bymekaar skraap, en die eerste blok van die New York Beauty Quilt Along aanpak...Yikes!!!! Die eerste blok se tutoriaal is by Kim van My go-go life
Now I have to find some courage, and tackle the first block of the New York Beauty Quilt Along...Yikes!!!! The first block's tutorial is done by Kim at My go-go life.
Groete vir eers! / Regards for now!
Sunday, 29 January 2012
Blogger's BOM 5
Hierdie maand se BOM
is deur John Adams van Quilt Dad gemaak.
Alhoewel dit 'n baie mooi blok is, was daar 'n tyd wat ek gewonder het:
"presies wat het die man gerook?" Maar, hierdie was - wat my betref -
die maklikste blok tot dusvêr.
This month's BOM is from John Adams at Quilt Dad. Although this is a lovely block, there was a moment when I thought to myself: "exactly what did this guy smoke?" But this was - in my opinion - the easiest block to make.
Hierdie is die lappies wat ek vir die blok gekies het. Daar is 8 stroke per blok, dus het ek dit goedgedink om van die vorige lappies se strokies te gebruik in hierdie blok, aangesien daar genoeg daarvan is. Dus het ek geen nuwe lappies gesny nie. Net vir die pret: daar is een lappie wat verskil tussen die twee blokke. Kan julle sien watter een?
These are the fabrics I chose for this block. Since there are 8 strips, I decided to use the previous blocks' strips for this block, because they were available. Thus, I didn't cut any new fabric for this block. Just for fun: there is one piece of fabric that differs between the two blocks. Can you spot it?
Om seker te maak en hou my stroke in volgorde, het ek dit aan die agterkant genommer. Hey, dit het gewerk...(Ek dink julle sal op die prentjie moet kliek om dit groter te maak, om die nommers te kan sien)
To make sure that I keep my fabrics in the correct sequence, I numbered it on the back. Hey, it worked...(I think you will have to click on the picture and make it bigger to see the numbers)
Dit was by hierdie stap en die volgende een wat ek begin wonder het of ek die instruksies reg volg...As dit nie vir die prentjies was nie, dink ek nie ek sou die blok reg gemaak het nie.
At this step and the next, I started wondering if I am following the steps right... If it wasn't for the pictures, I don't think I would have constructed the block right.
Op die einde het als tog reg uitgewerk. Soos ek gesê het, eintlik was hierdie 'n maklike blok.
In the end everything worked out. As I mentioned before, this was actually an easy block.
Natuurlik moes ek eers weer alles uitpak op die grond. Nou, as julle jul verbeelding gebruik en die "vermiste" blok invoeg, dan is dit min of meer die grootte van die oorspronklike kwilt. Aangesien dit nie regtig baie groot is nie, en ek 'n groot kwilt van hierdie projek wil maak, het ek besluit op twee blokke per patroon. Ek is baie bly ek het daardie besluit heel aan die begin gemaak, anders het ek baie werk gehad om op te vang!
Off course I had to arrange everything on the floor. Now, if you use your imagination, and add the "missing" block, you will have the size of the quilt. Since it is not very big, and I wanted to have a big quilt for this project, I decided to make two blocks of each pattern. I am very glad I made that decision in the beginning, otherwise I would have had a lot of catching up to do!
Dan het ek ook sommer die scrapbook inskrywing ook klaar. Ek hou nogal van hierdie bladsy, maar kan ek nie verduidelik hoekom nie.
I also finished the scrapbook entry. I like this page, but I can't explain why.
Sjoe, voel of ek nou 'n behoorlike opstel geskryf het! Hoop jul geniet ten minste die prentjies! Lekker dag!
Gosh, it feels as if I wrote a proper essay! I hope you enjoyed the pictures at least! Enjoy your day!

Subscribe to:
Posts (Atom)