
Michelle, by The Desert Quilter, was so gaaf om hierdie toekenning aan my oor te dra. Michelle, baie dankie vir hierdie groot eer! Dit word opreg waardeer.
Daar is egter 'n paar reels:
- Ek moet die persoon bedank wat dit aan my gestuur het - Weereens, dankie Michelle!
- Ek moet 7 dinge oor myself vertel
- Ek moet dit aanstuur na 15 ander mense
So iets van myself...
- Ek is versot op Fantacy boeke (toorkrag en drake-tipe)
- Alhoewel ek die oudste kind is, is ek ook die kortste
- Ek geniet dit om met syfers te werk
- My gunstelling musiek kunstenaars is Nicholis Louw, Celine Dion en Bryan Adams...het amper vir Retief Burger vergeet!
- My gunstelling kleure is blou, groen en wit, alhoewel ek deesdae ook meer neig na geel, oranje en pers
- My ouderdom word gewoonlik jonger geskat as wat ek is :-)
- Ek hou van wasgoed was, maar nie skottelgoed nie
Graag wil ek hierdie toekenning aanstuur aan:
- Quilitng Daze
- Fleurette by Fleur's Place
- Erin by One Piece at a Time
- Kaaren by The Painted Quilt
- Leah Day by 365 days of Free Motion Quilting
Sjoe, wat 'n verrassing!
Groete vir eers
Elzaan