Hallo Blogland!
Baie van julle het seker gedink dat ek spoorloos van die aardbol af verdwyn het? Maar, ek is steeds hier en reg om weer dinge op te tel waar ek dit gelos het.
Many of you probably thought that I disappeared from the face of the earth? But, I am still here and ready to pick up where I left everything.
Sedert ek swanger geraak het, het my tyd vir myself en my kwiltwerk 'n knou gevat. Die swangerskap het my energie gedreineer en nou dat Boetie gebore is, gaan al my beskikbare tyd en energie daarin om hom te versorg. Maar, soos Boetie groter word en hy leer om dinge op sy eie te doen (soos om op sy eie te speel vir kort rukkies), word daar bietjies-bietjies meer tyd vir my beskikbaar. Eerder as om weg te spring met 'n nuwe projek, gaan ek aan agterstallige projekte werk...of so het ek gedink.
'n Kort rukkie gelede het ek gelees van koolstofpapier wat gebruik kan word om patrone op donker materiale oor te dra vir borduurwerk. Ek moes natuurlik my hande hierop kry en dit self probeer. Ek het in Maart vir my 'n "sampler-pack" gekoop en dit het eers vanmiddag in die pos gearriveer, tesame met 'n ekstra stel leer vingerhoede.
Since I fell pregnant, time for myself took a knock. The pregnancy drained my energy and since our dear son (DS) was born, all of my available time has gone into looking after him. But, as DS is getting bigger and learning to do things on his own (like playing on his own for short periods), time for myself is becoming more and more available. Instead of starting a new project, I decided to work on some UFO's...or at least so I thought.
A short while ago, I read about carbon paper that you can use to transfer patterns onto dark fabric. I had to get myself some of this, off course, and give it a try. I bought a sampler pack in March, together with some leather thimbles, and the parcel only arrived today.
Terwyl ek vir die papier gewag het, het ek die onvoltooide blok van die borduur Kerskwilt uit die kas gehaal. Ek het gereken dat dit 'n goeie projek is om mee te begin, aangesien ek dit kan optel en neersit soos nodig, terwyl Boetie my besig hou. Ongelukkig staar die blok nog net die heeltyd vir my. Ek het nog nie eens so veel soos 'n steek daarop gewerk nie.
While I waited for the carbon paper to arrive, I pulled the unfinished block for the Christmas embroidery quilt from the closet. I thought that it would be a great project to start off with again, since I can pick it up and put it down as necessary, while DS keeps me busy. Unfortunately, the block has only stared at me. I haven't worked on it at all, not even one single stitch.
So, nou is die vraag: watter projek gaan wen - die donker materiaal projek of die Kerskwilt?
Tot later!
So, now the question begs: which project is going to win - the dark fabric project or the Christmas quilt?
Until later!
Thursday, 8 May 2014
Friday, 9 August 2013
Wat 'n verrassing!
Ek weet nie van julle nie, maar ek is mal daaroor om geskenke te ontvang. Of dit nou 'n sjokolade is en of dit iets baie duur of persoonlik is, 'n geskenk kom uit die hart uit en daarom waardeer ek dit ten seerste. Dus is dit geen verrassing om beskryf dat ek byna in trane uitgebars het toe Manlief gister met hierdie kosbare geskenk by die huis aankom nie...
I don't know about you, but I love receiving gifts. Whether it is a chocolate or something expensive or personal, a gift is from the heart and I appreciate it greatly. Thus, it won't be a surprise to note that I nearly burst out in tears when Hubby arrived home with this treasure yesterday...

Wat ek kon uitvind is dat hierdie dame is in 1963 vervaardig in Taiwan. Maar ek sukkel om die presiese model te kry. Sover my kennis strek is hierdie 'n model "15", maar ek verstaan ook dat daar verskei weergawes van model "15" vervaardig is. Hier is 'n paar ekstra foto's. Indien enige van julle weet presies watter model dit is, sal ek dit waardeer. Dit sal my help om die korrekte handleiding op te spoor.
What I could gather is that this
lady was produced in 1963 in Taiwan. I am, however, struggling to
confirm which model it is. As far as my knowledge goes, it is a model
"15", but I also understand that there are various model "15"s. Here are
a few additional photos. I would appreciate it if any of you can
indicate which exact model this is. It will help me to find the correct
manual for the machine.
Die masjien het 'n tru-rat / The machine has a reverse gear
Produksie nommer / Serial number
'n Onbekende nommer 5.14 / An unknown number 5.14
Ek is nie seker waarvoor die skroef in die middel is nie, en kon ook nog nie ander foto's kry wat dieselfde skroef het nie. Ek is dus nie seker of dit oorspronklik deel was van die masjien nie / I am not sure what the screw in the middle is for and I couldn't find any other photos with the same screw. I am thus not sure if it was part of the original machine.
Die spoeletjie is in 'n vertikale posisie. Meeste foto's wat ek kon kry wys 'n horisontale posisie. / The bobbin chamber is vertical. Most pictures I could find had a horizontal bobbin chamber.
Hoe dit okal sy, ek is in die wolke oor my geskenk. Dit het dalk 'n bietjie aandag nodig, maar ek gaan beslis hierdie masjien nie ignoreer nie.
Tot later!
Which ever way, I am extremely happy about my gift. It does require a bit of TLC, but I will definitely not ignore this machine.
Until later!
Tuesday, 16 July 2013
Veranderinge op die horison
Wel, julle dink seker ek het van die aardbol af verdwyn! Nie heeltemal nie, maar ek sal dalk vir die volgende jaar of so nie gereeld my blog kan opdateer soos ek graag wil nie.
Diegene wat ons persoonlik ken, is reeds bewus daarvan dat daar vir ons groot veranderinge in die baie nabye toekoms inwag. Vir die res van julle - waarom die geheim nie ook met julle deel nie?!
Well, you all probably think that I have disappeared from the surface of the earth! Not quite, but I might not update my blog as often as I would like for the next year or so.
Those that know us personally already know that we have big changes ahead of us in the very near future. For those that do not - why keep the secret from you?!
Jip, ons het 'n klein bondeltjie oppad en dit put my energievlakke totaal en al uit. Om voorsiening te maak vir die nuwe "permanente inwoner", is al my kwilting vir eers in 'n bokse, sodat ons addisionele leefruimte kan skep. Sodra als weer in 'n roetine val, sal die bokse uitgepak word en sal "normale" aktiwiteite weer voortgaan.
Tot later!
Yip, we have a little bun in the oven and it is completely draining my energy levels. To make provision for the new "permanent resident", all my quilting is packed in boxes in order to create additional living space. As soon as everything falls into routine again, will the boxes be unpacked and will "normal" activities be resumed.

Thursday, 7 March 2013
Huldeblyk
As jy haar gesien het, was sy besig met haar hande. Sy was gereeld in die tuin besig om nuwe blomme te plant of om bietjie snoeiwerk te doen. Of in die kombuis besig met die heerlikste gebak. As jy egter gelukkig was, kon jy haar in haar naaldwerk kamer sien waar sy besig was om meesterstukke te maak. Borduurwerk, gareverf (thread painting), breiwerk of selfs appliek. Ek het nou nog 'n rokkie wat sy vir my gemaak het. 'n Pragtige blou gebreide rokkie met 'n pienk rosie aan die voorkant. Sy het selfs vir my poppe klere gemaak! Daar was niks wat hierdie vrou nie kon doen met naald en gare nie. En ek glo 'n bietjie van haar liefde daarvoor is aan my oorgedra, maar ek wens ek kon net 'n druppel van haar ongelooflike talent gekry het.
Maar nou, al die pragtige blomme en kunswerke, alles wat sy met soveel liefde en oorgawe gemaak het, treur saam met ons almal.
My liefste Ouma, rus in vrede! Dankie vir al die wonderlike herninneringe.
She was always busy with her hands. She would be in the garden planting new flowers or doing some pruning. Or she would be in the kitchen busy with some wonderful baking. But, if you were lucky to find her in her sewing room, then you would see her making a masterpiece. Embroidery, thread painting, knitting or even applique. I still have a little dress she made for me. A lovely knitted blue dress with a pink rose in the front. She even made some clothes for my dolls! There was nothing that she couldn't do with needle and thread. I do believe that some of her love for that was passed down to me, but I wish I could have only a drop of her talent!
But now, all the lovely flowers and the artwork, everything she made with so much love and passion, mourn with us all.
Dearest Grandmother, rest in peace! Thank you for all the wonderful memories.

1934 - 2013
Monday, 18 February 2013
Onproduktief
Ek het hierdie maand regtig 'n onproduktiewe maand gehad! My naaldwerk masjien was in vir 'n diens en met al die baie reën wat ons die laaste ruk het, het die elektrisiteit ook nie altyd saamgespeel nie. Die gevolg is dat:
- ek baie min vordering gemaak met my borduurwerk
- ek geen stikwerk gedoen het nie
- behalwe vir 'n nuwe kwilt beplan, ek geen ander kwiltwerk of snywerk gedoen het nie
I did not have a very productive month at all! My sewing machine went for a service and with all the rain we have been getting the last while, the electricity isn't playing along as well. The result is that:
- I have made very little progress on the embroidery project
- I haven't done any sewing
- except for planning my next quilt, I haven't done any quilting or cutting
Dus, in plaas daarvan dat ek vir julle kwiltwerk foto's wys, wys ek eerder vir julle foto's van die oulike hond wat ons buurvrou oppas. Die hond is vroeër die jaar langs die pad opgetel en sy eienaars het nog nie na hom kom soek nie. Buurvrou pas nou vir "Pooch" op, totdat hulle vir hom 'n nuwe huis kan kry. Pooch het homself baie tuis gemaak tussen my en buurvrou en het reeds by elke huis 'n kombersie om op te lê en al sy gunstelling lê-plekke in die huis is ook uitgekies...
So, instead of showing you quilting pictures, I am going to show you pictures of the cute dog that our neigbour is looking after. The dog was found on the streets earlier the year and his owners still haven't come to claim him. Our neighbour is looking after "Pooch" until a new home is found for him. Pooch already made himself home between the neigbours and us. At both houses he has a blanket to sleep on and all his favourite snooze-spots have also been chosen around the house...
Tot later / Until later

Subscribe to:
Posts (Atom)