Huisvlyt

Friday, 10 July 2020

Dans rompie

›
My Dogtertjie het onlangs begin danslesse neem. Sy moet onder andere 'n dans uniform dra, wat bestaan uit 'n ballet leotard en '...
1 comment:
Monday, 6 July 2020

Projekte tydens ons afsonderingsperiode

›
Hallo daar! Ek is so bly om weer agter my rekenaar te kan sit en 'n blog post te kan skryf. Sedert ons in afsondering gegaan het, vanaf ...
1 comment:
Sunday, 1 March 2020

Volgende 6 DJ blokke klaar

›
Ek het nog 6 blokke van my DJ klaar. Stadig maar seker begin hierdie kwilt nou vorm kry. Die tema vir hierdie blokke (behalwe 1) was fuzzy c...
3 comments:
Saturday, 1 February 2020

Dear Jane vordering

›
Ek het nog 6 blokke en driehoeke klaar van my DJ kwilt. Ek is baie opgewonde oor die geel stêr blok. Die middel van die blok het "geskr...
1 comment:
Friday, 31 January 2020

Dear Jane Materiale

›
Oorspronklik wou ek by die "sew along" se maadelikse materiaal pakkies gebly het, soos ek dit ontvang het vir elke spesifieke maan...
2 comments:
‹
›
Home
View web version

Wat Is Huisvlyt

My photo
Elzaan
Mauritius
"Persoonlike geluk veronderstel dat 'n mens skeppend sal wees. Skeppende mense is gelukkige mense, want om dinge te skep bring geluk" ~ Nina Smit
View my complete profile
Powered by Blogger.