Huisvlyt

Tuesday, 4 January 2022

Back to Basics

›
Voorspoedige 2022 aan almal! Die tyd het gekom en gegaan. My tyd vir kreatief wees was redelik beperk, maar waar ek kon het ek 'n bietji...
Tuesday, 31 August 2021

Gekwilte baadjie - Deel 2

›
In my vorige blog post het ek verduidelik waarom ek besluit het om 'n gekwilte baadjie te maak, en wat die materiaal was wat ek gekies h...
Wednesday, 25 August 2021

Gekwilte baadjie - Deel 1

›
(Om te verhoed dat hierdie blog inskrywing te lank raak, gaan ek dit in 2 dele publiseer / I will be posting this in 2 parts, to avoid makin...
Thursday, 3 June 2021

Nuwer projekte en pret

›
Verlede jaar het ek vir 'n familielid gevra om 'n lys te maak van haar gunstelling blomme. Die idee is om te kyk of ek dit kan bordu...
1 comment:
Saturday, 1 May 2021

Tandemuis en DJ

›
 Sjoe, baie water het onder die brug geloop sedert my laaste "blog post". Ek is egter nog hier, en my vingers en naalde is aan die...
1 comment:
›
Home
View web version

Wat Is Huisvlyt

My photo
Elzaan
Mauritius
"Persoonlike geluk veronderstel dat 'n mens skeppend sal wees. Skeppende mense is gelukkige mense, want om dinge te skep bring geluk" ~ Nina Smit
View my complete profile
Powered by Blogger.