Huisvlyt
Monday, 30 December 2019
'n Doel vir die Bloggers BOM
›
Terwyl die tropiese storm Calvinia daar buite woed, is daar geen beter rede om snoesig binne te bly en te kwilt nie :) Ek wag nog vir Boeta ...
2 comments:
Tuesday, 10 December 2019
Impromptu kwilt
›
Ek het nog 2 DJ blokke om vir julle te wys. Beide hierdie blokke lyk nie heeltemal soos die blokke in die oorspronklike kwilt nie. Ek dink d...
Tuesday, 26 November 2019
DJ vordering is maar stadig
›
Vordering is maar stadig hierdie rondte deur. Die "foundation piecing" blokke begin nou vir my ingewikkeld raak ten opsigte van di...
Friday, 1 November 2019
Nuutste vordering op DJ
›
Verlede week was 'n goeie week vir Dear Jane. Ek het 8 blokke voltooi. Hierdie week was ek minder suksesvol, met slegs 2 blokke tot dusv...
Saturday, 19 October 2019
Nog 6 blokke klaar
›
Ek het die laaste 2 weke nog 6 blokke klaargemaak vir die Dear Jane kwilt, en ek het 'n paar blokke herstel ook. I completed 6 more bl...
2 comments:
‹
›
Home
View web version