Huisvlyt
Saturday, 24 August 2019
Wat is volgende?
›
Nou dat die blou kwilt klaar is, het ek die volgende onvoldooide projek se boks uitgetrek. Ek het gemeen om weer aan die Blogger's BOM ...
Sunday, 18 August 2019
Die Blou kwilt is klaar!
›
Eerstens, baie jammer aan almal wat kommentaar gelos het, wat geen terugvoer van my af gekry het nie. Vir een of ander rede het ek nie die k...
Saturday, 29 June 2019
Insig van 'n vriendin
›
Na my laaste blog inskrywing , het my dierbare vriendin Astrid haar insig gegee oor waarom sy dink my omboorsel se hoeke nie reg wil omvou...
3 comments:
Sunday, 23 June 2019
Omboorsel aan die gang
›
Die omboorsel vir die blou kwilt is aan die gang. Die grootste vordering is hierdie week gemaak. Donderdag het ek die omboorsel se stroke ge...
Wednesday, 5 June 2019
Blou Kwilt - vordering!
›
Die einde is in sig vir hierdie projek. Ek het so "aan en af" aan die kwilt gewerk, en het gisteraand die laaste kwiltwerk gedoen....
2 comments:
‹
›
Home
View web version