Huisvlyt

Saturday, 29 June 2019

Insig van 'n vriendin

›
Na my laaste blog inskrywing , het my  dierbare vriendin Astrid haar insig gegee oor waarom sy dink my omboorsel se hoeke nie reg wil omvou...
3 comments:
Sunday, 23 June 2019

Omboorsel aan die gang

›
Die omboorsel vir die blou kwilt is aan die gang. Die grootste vordering is hierdie week gemaak. Donderdag het ek die omboorsel se stroke ge...
Wednesday, 5 June 2019

Blou Kwilt - vordering!

›
Die einde is in sig vir hierdie projek. Ek het so "aan en af" aan die kwilt gewerk, en het gisteraand die laaste kwiltwerk gedoen....
2 comments:
Saturday, 2 February 2019

'n Armada hasies

›
Daar kom so dan en wan 'n tyd, wanneer jy besef dat tyd stap aan. Hierdie week het ek so 'n oomblik gehad, toe ons vir ons geliefde ...
2 comments:
Monday, 14 January 2019

1ste probeerslag met FMQ

›
So-ja, nou is als feitlik terug na normaal. Nuwe rekenaar is opgestel, ek is terug op kantoor en die kinders is terug by die skool...Laat di...
‹
›
Home
View web version

Wat Is Huisvlyt

My photo
Elzaan
Mauritius
"Persoonlike geluk veronderstel dat 'n mens skeppend sal wees. Skeppende mense is gelukkige mense, want om dinge te skep bring geluk" ~ Nina Smit
View my complete profile
Powered by Blogger.