Huisvlyt
Sunday, 23 September 2018
Moses Rombayi wil 'n borduurmasjien he - kom ons help hom!
›
Ek het vanoggend op Moses Rombayi se storie afgekom. Hy net nou wel 'n tragiese geskiedenis, maar hy sit nie en sulk nie. Hy werk met sy...
Wednesday, 19 September 2018
Ons is nog hier...vir nou
›
Hi almal Net 'n vinnige "hallo". Ons vakansie was kort en kragtig, en die stil speletjies boeke is toe nooit gebruik nie. ...
Saturday, 2 June 2018
Vordering in speletjie boeke
›
Ek het intussen weer aan Boetie se speletjies boek gewerk. Ek wou oorspronklik 'n Minion maak waarvan al die liggaamsdele en klere gepas...
1 comment:
Tuesday, 22 May 2018
Bietjie borduurwerk
›
Ek neem 'n blaaskans van die speletjies boeke. Dit lê steeds en loer vir my op die tafel, maar vir eers kan dit maar net daar lê. Intu...
Sunday, 22 April 2018
Vinnig en maklik
›
Eerstens, ek het uiteindelik besluit oor hoe ek die legkaarte gaan stoor in die boek. Ek het besluit op die rekkies. Dit gaan net die maklik...
3 comments:
‹
›
Home
View web version