Huisvlyt

Monday, 12 March 2018

Veels geluk Jennifer met jou verjaarsdag!

›
Hou julle oe op hierdie blog: http://www.42quilts.com / Jennifer skep pragtige werk en trek my hart se snare met haar helder en veelkleurige...
Friday, 2 March 2018

Reënboog blom

›
Sussie is baie lief vir ritssluiters, so ek het besluit om 'n aktiwiteit met ritssluiters in haar stil speletjies boek te sit. Ek het la...
1 comment:
Monday, 12 February 2018

Speelgronde

›
Met die weer wat baie ongemaklik is (baie reën, hitte, bedompigheid), bly ons maar meestal in die huis. Ek het myself besig gehou met Boetie...
Tuesday, 30 January 2018

Sussie se Abakus

›
Ons hou by die tel-tema met Sussie se abakus vir haar stil speletjies boek. Ek wou meer versierings byvoeg, maar het aan die einde daarteen ...
1 comment:
Wednesday, 24 January 2018

'n Sappige geheim...

›
...Maar voor ek daarby kom, Boetie se volgende stil speletjie is klaar. Ek sal dalk die kleiner kraletjies moet vaswerk. Als is egter op die...
‹
›
Home
View web version

Wat Is Huisvlyt

My photo
Elzaan
Mauritius
"Persoonlike geluk veronderstel dat 'n mens skeppend sal wees. Skeppende mense is gelukkige mense, want om dinge te skep bring geluk" ~ Nina Smit
View my complete profile
Powered by Blogger.