Huisvlyt
Wednesday, 8 February 2017
Bokant is klaar
›
So tussen deur die skoolvakansie, Nuwe Jaar vieringe en siklone, het ek bietjie-bietjie bly werk aan die blou kwilt. Ek het gister die buite...
3 comments:
Saturday, 14 January 2017
Talipot
›
'n Kort rukkie gelede is ons as gesin na die Pamplemousses Tuine , vir 'n uitstappie. Ons het spesifiek gemik om 'n baie beson...
2 comments:
Monday, 5 December 2016
Flamboyant
›
In November en Desember, blom die pragtige Flamboyant hier in Mauritius. Waar ek kon het ek foto's geneem van 'n paar Flamboyant b...
1 comment:
Tuesday, 22 November 2016
Verrassings!
›
Hier in Mauritius kan geluk jou soms op die vreemdste manier tref. Manlief was besig om deur die advertensies te blaai nou-die-aand, en toe ...
4 comments:
Wednesday, 19 October 2016
Gordyne
›
Dit het die afgelope paar weke sommer vinnig al hoe warmer begin word. Die slaapkamers kry veral swaar in die somer, aangesien die middag so...
2 comments:
‹
›
Home
View web version