Huisvlyt
Friday, 20 May 2016
Breiwerk
›
Hier in die suidelike halfrond raak dit nou bietjie koeler, so al die breiwerk, komberse en kwilte word nader gesleep. Onder andere in my ...
1 comment:
Monday, 28 March 2016
'n Belofte is 'n belofte...
›
Hallo almal! Ja, ek is nog hier. Sedert Oktober was dinge baie deurmekaar en ek het belowe om 'n paar foto's te wys van waarmee ek...
3 comments:
Friday, 23 October 2015
Net 'n vinnige inloer
›
Hi almal! Wil net sĂȘ ek leef nog en jammer dat ek so stil is. Die lewe het 'n paar kronkels in ons pad gestrooi en ek het min lus vir ...
2 comments:
Saturday, 25 July 2015
Borduur Kerskwilt - Blokke 2 en 3
›
My borduurkwilt vorder redelik goed, tot op hede. Ek het Blok 2 klaar en was nog besig om 'n gaping te soek sodat ek daaroor kon blog. T...
4 comments:
Thursday, 2 July 2015
Borduur Kerskwilt
›
Die laaste paar weke het ek aan die Kerskwilt gewerk. Ek het besef dat die eerste blok nou al meer as 2 jaar 'n "work in progress...
2 comments:
‹
›
Home
View web version