Huisvlyt
Sunday, 19 April 2015
Kwilt in aksie
›
Vanoggend kry ek 'n epos vanaf Broer 2, om dankie te sê vir sy kwilt, wat hy verlede week ontvang het. Hy vertel dat hy dit geneem het o...
1 comment:
Wednesday, 8 April 2015
Broer 2 se kwilt is klaar
›
Broer 2 se kwilt is uiteindelik klaar en hang op die wasgoedlyn. Dit is so 'n plesier om die kwilt kant-en-klaar te sien. Ek hoop om dit...
2 comments:
Tuesday, 24 March 2015
Dis hier! Dis hier!!!!
›
Na 'n lang periode van oorwegings, spaar, internasionale betalings, eposse, doane, bloed, sweet, trane, ens., is my nuwe naaldwerk masji...
2 comments:
Sunday, 15 March 2015
'n Reënboog
›
'n Reënboog vir julle. Hoop jul het 'n heerlike dag! A rainbow for all of you. Hope you will have a lovely day!
1 comment:
Thursday, 12 March 2015
95% Klaar
›
Broer 2 se kwilt is feitlik klaar. Ek moet nou net die omboorsel aanwerk, die los gare insteek en dan die kwilt was. Ek hoop om genoeg tyd...
2 comments:
‹
›
Home
View web version