Huisvlyt

Sunday, 14 December 2014

Hartjies-kwilt is klaar

›
Die hartjies-kwilt is klaar en is oorhandig aan die kliënt. Ek kan nie beskryf hoe verlig ek gevoel het toe die kliënt vir my sê hoe tevrede...
3 comments:
Wednesday, 3 December 2014

Kwiltwerk is klaar

›
Die kwiltwerk op die hartjies-kwilt is nou klaar. Ek het meestal reguitlyn kwiltwerk gedoen, maar het rondom die hartjies 'n versierstee...
5 comments:
Thursday, 6 November 2014

Op die kantlyn

›
Vordering met die hartjies-kwilt is maar stadig op die oomblik. Hoofsaaklik omdat ek te min materiaal vir die rugkant bestel het en vir ...
4 comments:
Monday, 27 October 2014

Hoe kies 'n mens?

›
Ek sit met 'n raaisel - watter masjien om te kies? Ek het onlangs die gier gekry om 'n nuwe naaldwerkmasjien te koop. Lank het ek ge...
2 comments:
Friday, 24 October 2014

Bokant is klaar

›
Wel, 38 uur nadat ek begin werk het aan die kwilt, is die bokant uiteindelik klaar. Ek is heel tevrede met my werk. Well, 38 hours after...
1 comment:
‹
›
Home
View web version

Wat Is Huisvlyt

My photo
Elzaan
Mauritius
"Persoonlike geluk veronderstel dat 'n mens skeppend sal wees. Skeppende mense is gelukkige mense, want om dinge te skep bring geluk" ~ Nina Smit
View my complete profile
Powered by Blogger.