Huisvlyt
Wednesday, 12 December 2012
Stilte
›
Daar gebeur tans nie veel aan hierdie kant nie. Stik- en kwiltwerk het tot 'n stilstand gekom en gaan seker so aanhou tot in die nuwe ja...
2 comments:
Sunday, 11 November 2012
Geskenke
›
Ons was vir 'n baie kort besoek in Suid-Afrika gewees, waar ons 2 troues bygewoon het, en natuurlik 'n blits besoek aan die familie ...
3 comments:
Thursday, 8 November 2012
Bloggers' BOM 12 en 13
›
My Bloggers' BOM blokke 12 en 13 is klaar! Nou kan ek die uiteensetting uitlĂȘ en die laaste goedjies vir die bokant afhandel. My Blogg...
3 comments:
Friday, 2 November 2012
Frienship Mini Quilt Swap
›
In September het ek deelgeneem aan 'n mini kwilt uitruiling. Dit was 'n geheime uitruiling, en dus kon ek nie veel daaroor blog nie,...
2 comments:
Thursday, 18 October 2012
Kussingslope
›
Na gister se inskrywing, moes ek net iets doen om myself beter te laat voel omtrent my kwiltwerk. Ek besluit toe om twee kussingslope te maa...
2 comments:
‹
›
Home
View web version