Huisvlyt
Sunday, 11 November 2012
Geskenke
›
Ons was vir 'n baie kort besoek in Suid-Afrika gewees, waar ons 2 troues bygewoon het, en natuurlik 'n blits besoek aan die familie ...
3 comments:
Thursday, 8 November 2012
Bloggers' BOM 12 en 13
›
My Bloggers' BOM blokke 12 en 13 is klaar! Nou kan ek die uiteensetting uitlĂȘ en die laaste goedjies vir die bokant afhandel. My Blogg...
3 comments:
Friday, 2 November 2012
Frienship Mini Quilt Swap
›
In September het ek deelgeneem aan 'n mini kwilt uitruiling. Dit was 'n geheime uitruiling, en dus kon ek nie veel daaroor blog nie,...
2 comments:
Thursday, 18 October 2012
Kussingslope
›
Na gister se inskrywing, moes ek net iets doen om myself beter te laat voel omtrent my kwiltwerk. Ek besluit toe om twee kussingslope te maa...
2 comments:
Wednesday, 17 October 2012
Suur saam met die soet...
›
Wel, my groot kwilt is uiteindelik klaar! Dit het my maar net 6 maande geneem om dit te maak, en vir my is dit 'n mate van 'n rekord...
1 comment:
‹
›
Home
View web version