Huisvlyt

Thursday, 18 October 2012

Kussingslope

›
Na gister se inskrywing, moes ek net iets doen om myself beter te laat voel omtrent my kwiltwerk. Ek besluit toe om twee kussingslope te maa...
2 comments:
Wednesday, 17 October 2012

Suur saam met die soet...

›
Wel, my groot kwilt is uiteindelik klaar! Dit het my maar net 6 maande geneem om dit te maak, en vir my is dit 'n mate van 'n rekord...
1 comment:
Tuesday, 9 October 2012

Op die hond se stert

›
Hier is nie veel om te raporteer nie. My kwiltwerk het feitlik tot 'n stilstand gekom die laaste tydjie, en al waaraan ek werk is die gr...
2 comments:
Wednesday, 19 September 2012

Bietjie snywerk

›
Ek moet ongelukkig erken dat ek nie veel het om oor te skryf nie. Sedert my laaste inskrywing, het ek feitlik net kwiltwerk gedoen aan Broer...
2 comments:
Tuesday, 4 September 2012

Lentedag

›
Hier in die suidelike halfrond begin lente weer sy kop uitsteek. Die weer begin weer warmer word, en die begeerte om weer in die natuur rond...
3 comments:
‹
›
Home
View web version

Wat Is Huisvlyt

My photo
Elzaan
Mauritius
"Persoonlike geluk veronderstel dat 'n mens skeppend sal wees. Skeppende mense is gelukkige mense, want om dinge te skep bring geluk" ~ Nina Smit
View my complete profile
Powered by Blogger.