Huisvlyt
Thursday, 16 August 2012
Blogger's BOM 10 en 11
›
Ek het bietjie tyd gehad hierdie week om weer aandag te gee aan my lappies. Ek het die kwilt klaar geryg, en het ook die Blogger's BOM ...
8 comments:
Monday, 13 August 2012
Aangename verrassing
›
Vandag is dit 'n nie-kwilt blog inskrywing. Bloot omdat dit net sulke goeie nuus is wat ek graag wil deel. Ek het 'n vistenk en tans...
3 comments:
Friday, 10 August 2012
Nog net...
›
... hierdie bietjie oor om te ryg, dan kan ek begin met die kwiltwerk. Just this much left to do, before I can start quilting. Di...
2 comments:
Friday, 27 July 2012
Ditjies en datjies
›
Wel, na byna 'n maand van stilte, is dit seker weer tyd dat ek iets sê. Om die waarheid te sê, is daar nie regtig veel om te vertel nie...
1 comment:
Wednesday, 27 June 2012
Bokant klaar!
›
Die bokant van Boetie 1 se kwilt is klaar! Ek is heel teverede met die resultaat. Aangesien hy belang stel in die veld van Wetenskap, het ek...
3 comments:
‹
›
Home
View web version