Huisvlyt

Friday, 27 July 2012

Ditjies en datjies

›
Wel, na byna 'n maand van stilte, is dit seker weer tyd dat ek iets sê. Om die waarheid te sê, is daar nie regtig veel om te vertel nie...
1 comment:
Wednesday, 27 June 2012

Bokant klaar!

›
Die bokant van Boetie 1 se kwilt is klaar! Ek is heel teverede met die resultaat. Aangesien hy belang stel in die veld van Wetenskap, het ek...
3 comments:
Thursday, 21 June 2012

Goeie vordering

›
Ek het uiteindelik nog gare gekry vir Boetie 1 se kwilt, en het laat wiel. Al die blokke se stikwerk is gedoen en die stroke vir die rand is...
6 comments:
Wednesday, 13 June 2012

NYB Blok 6

›
Hoera! Nog een is klaar. Ek het dit geniet om hierdie een te maak. Soveel so dat ek vergeet het om foto's te neem. Hopelik sal ek volgen...
3 comments:
Tuesday, 5 June 2012

NYB Blok 5

›
Terwyl ek wag vir 'n geleentheid om Port Louis of Curepipe toe te gaan sodat ek kan gare koop, werk ek maar aan ander projekte. Die New ...
4 comments:
‹
›
Home
View web version

Wat Is Huisvlyt

My photo
Elzaan
Mauritius
"Persoonlike geluk veronderstel dat 'n mens skeppend sal wees. Skeppende mense is gelukkige mense, want om dinge te skep bring geluk" ~ Nina Smit
View my complete profile
Powered by Blogger.