Huisvlyt
Saturday, 2 June 2012
En toe is my gare op...
›
Hier sit ek, heel gelukkig agter die naadlwerkmasjien. Eweskielik vra 'n klein stemmetjie vir my: "hoeveel gare het jy oor?...
1 comment:
Monday, 28 May 2012
Bloggers' BOM 8 en 9
›
Hierdie naweek was 'n heerlike tyd om naaldwerk te doen. Dit was koud en het gereën. Ek het 'n klein bietjie aan my groot projek gew...
2 comments:
Sunday, 20 May 2012
Bloggers' Quilt Festival
›
Amy van Amy's Creative Side bied 'n Kwiltfees aan. Daar is, soos altyd, wonderlike en asemrowende kwilte om te sien en bewonder...
10 comments:
Friday, 18 May 2012
Vordering
›
Ek het uiteindelik bietjie tyd gemaak, en agter die naaldwerkmasjien ingeskuif. Die eerste ry van Boete 1 se kwilt is klaar. Ek kan nie dink...
1 comment:
Wednesday, 16 May 2012
Te oulik vir woorde!
›
Ek het vandag op hierdie oulike Rooikappie-pop afgekom. Dit het my nie baie lank geneem om "haar" te koop nie. Maar, "sy...
4 comments:
‹
›
Home
View web version