Huisvlyt
Friday, 27 April 2012
Die fases van my kwit
›
In plaas daarvan dat ek huidige projekte voltooi (inhaal van die NYB Quilt Along en die Blogger's BOM) het ek eerder besluit om 'n n...
4 comments:
Saturday, 21 April 2012
Uiteindelik klaar!
›
Ek dink, oor die afgelope 2 jaar, het ek genoeg gepraat oor die kwilt, dus sal ek net die foto van die finale produk vir jul wys... I thin...
5 comments:
Monday, 9 April 2012
Klein terugslag
›
Hierdie naweek het ek besluit om al my ander projekte op sy te sit, sodat ek my Raggedy kwilt kan klaarmaak. Na 2 jaar se aan en af werk, di...
3 comments:
Monday, 2 April 2012
NYB blok 4 en BOM blok 7
›
Ek moet sĂȘ dat die NYB- en BOM quilt along hou my goed besig. Soveel so dat ek begin telling verloor oor waar ek is in elke projek. Gelukkig...
3 comments:
Tuesday, 27 March 2012
NYB Blok 3
›
Ek dink ek begin uiteindelik die idee van "paper piecing" kry. My NYB blok 3 (deur Megan van Canoe Ridge Creations ) het baie goed...
4 comments:
‹
›
Home
View web version