Huisvlyt
Tuesday, 27 March 2012
NYB Blok 3
›
Ek dink ek begin uiteindelik die idee van "paper piecing" kry. My NYB blok 3 (deur Megan van Canoe Ridge Creations ) het baie goed...
4 comments:
Friday, 16 March 2012
NYB Blok 2 en Raggedy
›
Ek het gewonder of my "Beginner's Luck" sou hou, maar dit het nie. Die tweede blok (deur Sara by Sew Sweetness ) in die New Yo...
5 comments:
Thursday, 8 March 2012
NYB blok 1
›
Ek het my moed bymekaar geskraap en die bul by die horings gegryp. My eerste poging met die NYB blok was suksesvol. Aangesien ek niks het om...
5 comments:
Tuesday, 6 March 2012
Bloggers' BOM 6
›
Sondag middag, na my blog inskrywing, het ek tyd vir myself geneem en het die nuutste blok van die Bloggers' BOM voltooi. Hierdie blok ...
5 comments:
Sunday, 4 March 2012
Materiale en Natuur
›
Vroeƫr die week het ek 'n kennisgewing gekry dat daar wag vir my 'n pakkie by die Doeane in Port Louis. Saterdag het ek en Manlief ...
7 comments:
‹
›
Home
View web version