Huisvlyt
Wednesday, 7 September 2011
Waar een eindig, begin 'n nuwe een
›
Dit is so lekker wanneer 'n "quick fix" (soos wat Manlief dit noem) projek klaar is. Dit gee jou nuwe motivering om die ander ...
6 comments:
Wednesday, 24 August 2011
Tafeldoek - bokant klaar
›
My tafeldoek se bokant is klaar. Ek het egter tot my skok besef dat ek nie genoeg batting het nie. Nee, wag, ek het batting maar dis vir ...
5 comments:
Friday, 19 August 2011
Kwilte en nie-kwilte
›
Kwilte Ek bied aan julle, met groot blydskap, Manlief se voltooide kwilt: Ek het hierdie kwilt verlede naweek reeds voltooi, maar met d...
6 comments:
Saturday, 6 August 2011
Kussing #4 en Teepotte
›
Uiteindelik! Een van my projekte is klaar! Hierdie is die vierde kussing oortreksel/patroon uit die boek Shadow Applique deur Hetty van B...
5 comments:
Monday, 25 July 2011
Werk in Proses
›
Wel, niks nuuts om regtig vir julle te wys nie. Dus wys ek maar die (stadige) vordering van my huidige projekte. Die oudste projek is die ...
4 comments:
‹
›
Home
View web version