Huisvlyt

Tuesday, 24 August 2010

Lag 'n slag

›
Ek weet nie van julle nie, maar ewe skielik is ek nie meer so gretig om te vlieg nie... see more That Will Buff Out
3 comments:
Monday, 16 August 2010

Ek voel baie geƫerd

›
Wow! Wat 'n verrassing! Vanoggend, toe ek my eposse lees, het hierdie verrassing my ingewag... Michelle, by The Desert Quilter , was so ...
4 comments:
Tuesday, 10 August 2010

Foto's oor Mauritius

›
Wel, ek het nie veel hierdie naweek gedoen wat kwilting aanbetref nie. Dus het ek gedink dis 'n uitstekende geleentheid om oor Mauritius...
4 comments:
Friday, 6 August 2010

DIY projekte

›
Dis Vrydag! Kan julle dit glo! Het julle al die First Friday Freeby prentjie op die linkerkantste paneel opgemerk? Het julle ook opgemerk da...
1 comment:
Wednesday, 4 August 2010

Kersfees in...Augustus?

›
Tra la la la la, la-la, la, la... Ek het my pakkies vandag vanaf die VSA ontvang. Ek het net vir een pakkie gewag, toe kry ek sommer twee! E...
3 comments:
‹
›
Home
View web version

Wat Is Huisvlyt

My photo
Elzaan
Mauritius
"Persoonlike geluk veronderstel dat 'n mens skeppend sal wees. Skeppende mense is gelukkige mense, want om dinge te skep bring geluk" ~ Nina Smit
View my complete profile
Powered by Blogger.