Monday, 5 December 2016

Flamboyant

In November en Desember, blom die pragtige Flamboyant hier in Mauritius.

Waar ek kon het ek foto's geneem van 'n paar Flamboyant bome in ons dorpie, terwyl ek terug gekeer het van die poskantoor af.

In November and December, the beautiful Flamboyant blooms here in Mauritius.

Where I had the chance, I took some photos of Flamboyant  trees in our town while on my way back from the post office.

Kliek hier vir meer inligting oor hierdie boom / Click here for more information about this tree








 

1 comment:

  1. Sjoe, die boom aan onderpunt van jul straat is omtrent oortrek vd blomme!

    ReplyDelete

Jou kommentaar word baie waardeer. Ek geniet dit om jou opinies te lees. / Your comments are appreciated. I enjoy reading your opinions.