Tuesday 24 March 2015

Dis hier! Dis hier!!!!

Na 'n lang periode van oorwegings, spaar, internasionale betalings, eposse, doane, bloed, sweet, trane, ens., is my nuwe naaldwerk masjien uiteindelik hier. Doane het dit vanmiddag vrygestel en ek het dit onmiddelik gaan haal - weens verskeie redes was ek in die area gewees.

After a long period of considerations, saving, international payments, emails, customs, blood, sweat, tears, etc., my new sewing machine is finally here. Customs released it this afternoon and I went immediately to pick it up - for various reasons I was in the vicinity.

Is dit nie te pragtig nie?! Ek het die tafelblad bygekoop om die kwiltwerk aan groot projekte te vergemaklik.

Isn't it beautiful?! I bought the extension table to make the quilting on big projects easier.






Kom ons gaan kwilt!

Let's go quilt!

2 comments:

  1. Baie geluk Elzaan!!!!! Wens jou ure se kwilt- en "speel"-genot toe. Baie trots op jou xx

    ReplyDelete
  2. Aits, dis pragtig en ek hoop jy gaan nog vele wonderlike ure daarmee hê! Baie geluk!

    ReplyDelete

Jou kommentaar word baie waardeer. Ek geniet dit om jul opinies te lees. / Your comments are appreciated. I enjoy reading your opinions.