Monday 2 February 2015

Kwiltwerk tot dusver

Tot dusver het ek 'n groot deel van die kwiltwerk op Broer 2 se kwilt klaar. Op die oomblik is daar nog so 'n bietjie werk wat ek moet klaarmaak in die medalje-gedeelte voordat ek kan voortgaan en die rante kwilt.

Die kwiltwerk vertoon nie so goed op die voorkant nie, so ek wys net die agterkant.

So far I have quilted a large part of Brother 2's quilt. At the moment, there is still some quilting to be done on the medallion part of the quilt before moving on to the borders.

The quilting doesn't show so well on the front, so I am only showing the back.




1 comment:

  1. Baie goed gevorder tsv kragonderbrekings!!! Wees gewaarsku hy gaan jou eers in darie kwilt toedraai om dit te "toets"!!!

    ReplyDelete

Jou kommentaar word baie waardeer. Ek geniet dit om jul opinies te lees. / Your comments are appreciated. I enjoy reading your opinions.