Wednesday 3 December 2014

Kwiltwerk is klaar

Die kwiltwerk op die hartjies-kwilt is nou klaar. Ek het meestal reguitlyn kwiltwerk gedoen, maar het rondom die hartjies 'n versiersteek (is dit die korrekte Afrikaans?) gebruik.

The quilting on the hearts quilt is done. I used mostly straight line quilting, but I used a decorative stitch on the hearts.

Volle aansig van die rugkant / Full view of the back
 
Aansig van nader vir die kwiltwerk / Closer view of the quilting

Die voorkant / The front

Al wat nou nog oorbly is die omboorsel en al die los gare in te werk.

All that is left is the binding and the hiding of all the loose threads.

Manlief het onlangs vir ons 'n troeteldier huistoe gebring. Kattie is van die straat af opgetel, en na al die nodige inspuitings en oriƫntasie, is sy nou 'n deel van ons gesin. Sy word geskat 4 maande te wees en is baie geduldig met Boetie wat die heeltyd met haar ore en stert wil speel.

Recently Hubby bought home a pet. Kattie was picked up from the street and after all the necessary vaccinations and orientation, she is now a member of our family. She is guessed to be 4 months old and is very patient with DS who just wants to play with her ears and tail.



Kattie het ook onmiddellik begin met haar Kwiltwerk Inspekteur opleiding. Sy het gedurig die hoeke van die kwilt bestudeer en die merkpenne en my liniaal is ook nagegaan.

Kattie immediately started her Quilting Inspector training. She regularly checked the corners of the quilt and my makers and ruler were also inspected.




5 comments:

  1. Congrats on the finish so far! It's a lovely quilt and I'm sure the little girl will love it! OOOOH! Cute little Kattie! You have got a great helper! :) Hope to meet her soon.

    ReplyDelete
  2. Dis regtig 'n pragtige kwilt. Darie kleindogter is 'n baie gelukkige dametjie!! Leer Kattie om die garing mooi in te werk!

    ReplyDelete
  3. Oooo love the quilt! Kattie is just so pretty!

    ReplyDelete
  4. Lovely finish and such a cute cat!

    ReplyDelete

Jou kommentaar word baie waardeer. Ek geniet dit om jul opinies te lees. / Your comments are appreciated. I enjoy reading your opinions.