Tuesday 23 September 2014

Net 'n paar foto's van vanaand se sonsondergang

Ek weet ek het al in die verlede soortgelyke foto's opgesit. Ek hou seker maar net van die sonsondergange :)

Just a few pics of the sunset tonight. I know I have posted some in the past, that looks just like these. I guess I like the sunsets :)



Hoop julle het 'n aangename aand.

Hope you have a pleasant evening.

2 comments:

  1. Wow, dit is stunning!!! Nou weet jy hoekom die suidoos vandag by ons so vrolik is!

    ReplyDelete
  2. 'n Mooi sonsondergang is altyd welkom...:-)

    ReplyDelete

Jou kommentaar word baie waardeer. Ek geniet dit om jul opinies te lees. / Your comments are appreciated. I enjoy reading your opinions.