Friday, 5 September 2014

Ek het iets gedoen!

Ek kan nou ongelukkig nie spog met 'n kwilt wat klaar is nie, alhoewel die gevoel dat ek iets voltooi het is beslis daar. Ek het die materiale, wat ek in Julie ontvang het, begin voorberei vir die kwilt wat ek moet maak. Gistraand het ek die eerste appliek-blok voltooi en die tweede blok is voorberei en reg vir my om op te tel en vas te werk.

I can't brag with a finished quilt. However, the feeling that I completed something is definitely there. I cut the fabrics, which I received in July, and started prepping them for the quilt that I am making. Last night I finished the first applique block and the second block is ready and waiting to be worked on.



Die geel hartjie is so bietjie skeef, maar gelukkig moet ek die blok nog kleiner sny, dus gaan dit nie so 'n groot probleem wees nie. Dit gee ook 'n uniekheid aan die blok, of hoe? ;)

The yellow heart is a bit skew, but since I need to cut the block smaller, it won't be such a problem. Besides, it does give the block some uniqueness, doesn't it? ;)

Hopelik kan ek vannaand nog 'n blok klaar hê. Tot later!

Hopefully I can finish another block tonight. Until later!

2 comments:

  1. They look great! You are on the roll!
    Have a wonderful weekend!

    ReplyDelete
  2. Your appliqué looks fantastic! Well done!

    I have been tagged in the Around the World Blog Tour. My blog will come out in Monday. Basically we just tell what we are working on, what inspires us etc. May I tag you? (I will send you the directions if you would like to participate. :)

    ReplyDelete

Jou kommentaar word baie waardeer. Ek geniet dit om jou opinies te lees. / Your comments are appreciated. I enjoy reading your opinions.