Thursday, 8 November 2012

Bloggers' BOM 12 en 13

My Bloggers' BOM blokke 12 en 13 is klaar! Nou kan ek die uiteensetting uitlê en die laaste goedjies vir die bokant afhandel.

My Bloggers' BOM blocks 12 and 13 are finished! Now I can place the layout on the floor and do the last few things to finish the top.

Blok 12 deur Amy van Amy's Creative Side

Block 12 by Amy from Amy's Creative Side



Blok 13 deur Sarah van The Last Piece

Block 13 from Sarah of The Last Piece


Indien julle belangstel in die BOM blokke of selfs die kwilt, kan julle op Jackie se Blog Canton Village Quilt Works gaan kyk vir al die patrone en uitlegging.

If you are interested in the BOM blocks, or the quilt itself, then you can go to Jackie's blog Canton Village Quilt Works and have a look at all the patterns and layout.

Nou kan die pret begin - die uitlegging en finalisering. Tot later!

Now the fun can begin - the layout and the finishing. Until later!

3 comments:

  1. Well done! Can't wait to see it finished.

    ReplyDelete
  2. Your blocks look great! I have done them all too. Don't know if I have fabrics for the finishing....

    ReplyDelete
  3. Jou broer se kwilt het mooi gekom! Die sakkie is 'n groot plesier en dit was lekker om jou te ontmoet! My Blogger BOM lê nog , ek moet nog die laaste 2 blokke maak: jy is my voor! Like jou selfoonsakkie!

    ReplyDelete

Jou kommentaar word baie waardeer. Ek geniet dit om jou opinies te lees. / Your comments are appreciated. I enjoy reading your opinions.