Thursday 16 August 2012

Blogger's BOM 10 en 11

Ek het bietjie tyd gehad hierdie week om weer aandag te gee aan my lappies. Ek het die kwilt klaar geryg, en het ook die Blogger's BOM blokke 10 en 11 voltooi.

I had some time available this week for my fabrics. I finished basting the quilt, and also completed the Blogger's BOM blocks 10 and 11.

Blok 10 is deur Pam Vieira-McGinnis van Pam Kitty Mornings

Block 10 by Pam Vieira-McGinnis of Pam Kitty Mornings


Blok 11 deur Victoria Wolfe van Bumble Beans Inc.

Block 11 by Victoria Wolfe of Bumble Beans Inc.


Hier is hulle almal saam.

And here they are, all together.


Ek moet seker weer aandag gee aan my NYB blokke ook. Ek dink ek het 4 oor om te doen. Miskien later.

Groete!

I should give some attention to my NYB blocks as well. I think I have 4 left to do. Maybe later.

Regards!

8 comments:

  1. Joune is darem al gedoen! Ek dink ek is nou al vier maande agter....

    ReplyDelete
  2. Lovely blocks! Feels good to be up to date, doesn't it? Don't remind me of those NYB's - lol! :)

    ReplyDelete
  3. Gaan 'n pragtige kwilt wees. Hoe gaan die rant lyk?

    ReplyDelete
  4. Het ziet er mooi uit.

    ReplyDelete
  5. Such a variety of blocks. I haven't had much time with my sewing machine lately. I am in the mood to sew a variety of blocks but I don't think I will find time just yet.

    ReplyDelete
  6. Hallo uit Duitsland
    Coole blokke, het amper van my stoel geval toe ek jou blog toevallig vind. Nogal in Afrikaans.Ek het hier geleer quilt en die gogga het my erg gebyt!
    Toe ek jonger was , ek ek ook n vriendin met die naam Elzaan gehad....
    Ek besoek van nou af graag jou blog! Desire'

    ReplyDelete
  7. Hallo Desire!
    Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Nog 'n Afrikaanse kwilt blog wat jy kan besoek is
    http://aankwilters.blogspot.com/
    Groete
    Elzaan

    ReplyDelete

Jou kommentaar word baie waardeer. Ek geniet dit om jul opinies te lees. / Your comments are appreciated. I enjoy reading your opinions.