Tuesday 5 June 2012

NYB Blok 5

Terwyl ek wag vir 'n geleentheid om Port Louis of Curepipe toe te gaan sodat ek kan gare koop, werk ek maar aan ander projekte. Die New York Beauty Quilt Along is al iets van die verlede, en ek is natuurlik die agteros... Nie te min, hier is my Blok 5:

While I am waiting for a chance to go to Port Louis or Curepipe to buy some thread, I am working on a few other projects. The New York Beauty Quilt Along is already a thing of the past, yet here I am trotting along...Non the less, here is my Block 5:




En hier is almal by mekaar / And here they are, all together


Nog 5 om te gaan... Ek sal kyk hoeveel materiaal aan die einde oorbly, en miskien nog 'n paar blokke maak om sodoende die kwilt bietjie groter te maak.

5 more to go...I will see how much fabric is left in the end and maybe make a few more blocks just to make the quilt a big bigger.

Nou, 'n raaisel vir julle: kan enige iemand vir my vertel presies wat die doel van hierdie sambreel is? Ek glo nie 'n mens kan onder dit lĂȘ en sonbrand nie. Miskien 'n koeltekol vir die visse?

Now, riddle me this: what exactly is the use of this umbrella? I don't think one can lie underneath it and tan. Maybe some shade for the fish?


Tot volgende keer! / Until next time!

4 comments:

  1. Je NYB wordt heel erg mooi. Het is vast geen straf om eraan verder te gaan.
    Ik denk dat de parasol speciaal is voor mensen die op een luchtmatras op het water willen dobberen, maar toch niet in de zon willen liggen ;o)

    ReplyDelete
  2. Jou blokke kom mooi aan!! Ek hoop jou lap sal genoeg wees hier na die einde toe vir so 'n paar ekstra blokke!

    ReplyDelete
  3. De blokken worden al met al toch erg mooi.
    Ik hoop dat je inmiddels garen hebt om verder te kunnen gaan met je andere project.
    Was er ooit misschien een terras, of ligt het weleens droog? Grapje van een grapjas?

    ReplyDelete
  4. Hi there. I love,love,love your NY Beauty quilt and the colors you are working with. Can't wait to see the finished creation. Did you get your thread yet?

    ReplyDelete

Jou kommentaar word baie waardeer. Ek geniet dit om jul opinies te lees. / Your comments are appreciated. I enjoy reading your opinions.