Friday 18 May 2012

Vordering

Ek het uiteindelik bietjie tyd gemaak, en agter die naaldwerkmasjien ingeskuif. Die eerste ry van Boete 1 se kwilt is klaar. Ek kan nie dink waarom ek so lui is vir kwiltwerk nie, maar ek hoop om dit te oorwin. Hierdie kwilt is baie prent om te maak, en die stikwerk gaan redelik vinnig.

I finally made the time to move in behind the sewing machine. The first row of Brother 1's quilt is finished. I can't imagine why I am so lazy for quilting, but I hope to beat it soon enough. This quilt is quite fun to make, and the stitching does go rather quickly.


Die ry meet 152.5 cm (60") by 31.5 cm (12.40"). / The row measures at 152.5 cm (60") by 31.5 cm (12.40").


Nog net vier rye om te stik... Tot later! / Just four more rows to go... Until later!



1 comment:

  1. Jy vorder goed. Hy kan hom darem wat verbeel om so mooi kwilt te kry. nie te praat van die tweede een wat jy ook wil maak nie! Dis altyd baie lekker om so met kleure en vorms te speel.

    ReplyDelete

Jou kommentaar word baie waardeer. Ek geniet dit om jul opinies te lees. / Your comments are appreciated. I enjoy reading your opinions.