Saturday 21 January 2012

Aan die gang

Ek het nie veel om te wys vandag nie, maar wat ek het wys ek met graagte:

Eerstens die Scrapbook bladsy van Blok 4 van die Blogger's BOM:

I don't have much to show today, but what I have, I show with pleasure:

Firstly, the Scrapbook page of Blok 4 of the Blogger's BOM:


Tweedens, is die bostuk klaar van die 12 Days of Christmas kwilt. Ek het besluit om eerder een groot(er) kwilt te maak, in plaas van twee kwilte.  Ek is tans besig om dit te ryg, en oorweeg dit sterk om gewone reguit lyn kwiltwerk daarop te doen.

Secondly, is the top of the 12 Days of Christmas quilt. I decided to make one big(ger) quilt than two separate quilts. Currently I am busy basting it, and I am strongly considering to quilt is using straight line quilting.


Wel...dis al. Tot later!

Well...that's it. Chat later!

5 comments:

  1. Your quilt is lovely. Enjoy quilting it!

    ReplyDelete
  2. Mooie blokken en prachtige kleuren.

    ReplyDelete
  3. Both are so unique and pretty! Way to go!

    ReplyDelete
  4. Hi Elzaan! Jou Blogger BOM is baie mooi! Die nuwe een is uit! Ek maak dit hopelik vanoggend! Jou Kersfees kwilt is mooi hoor! Lekker kwilt... en dink jou reguit lyne is 'n goeie idee!

    ReplyDelete
  5. Great idea to make one quilt. It looks great! How big is it?

    ReplyDelete

Jou kommentaar word baie waardeer. Ek geniet dit om jul opinies te lees. / Your comments are appreciated. I enjoy reading your opinions.