Friday 4 November 2011

Lente in Mauritius

Net 'n blik op wat ek sien rondom ons huis...

Boom in die bure se tuin


Bome in die ander bure se tuin




Bougainvillea vanuit ons tuin. Hmmm... Ek dink hulle moet bietjie gesnoei word.

Lekker naweek!

2 comments:

  1. Ai,die lente is darem maar mooi veral in so tropiese klimaat!

    ReplyDelete
  2. Elzaan, die blomme is so mooi en lyk so vrolik. Regte tropiese plante en ek is seker daarvaqn hulle ruik ook lekker. Ek het dit so geniet om na al jou kwilt blokke te kyk. Lekker kwilt en groete vir eers.

    ReplyDelete

Jou kommentaar word baie waardeer. Ek geniet dit om jul opinies te lees. / Your comments are appreciated. I enjoy reading your opinions.