Tuesday 20 July 2010

Hallo en Welkom!

Hallo en welkom - aan myself, maar ook aan julle, die lesers.

Hierdie "blog" is geskep vir die volgende redes:
  • Ek wil graag my kwilt projekte en hul vordering met julle deel
  • Mauritius is 'n eiland met baie wonders, en nie almal van julle sal die geleentheid kry om hierdie eiland in persoon te kan besoek nie. Dus, deel ek graag my ervaring met julle - al is dit nie 'n plaasvervanger vir "the real thing" nie.

Kom loer gereeld in om te sien hoe my projekte vorder, en hoe die eiland Mauritius homself aan my openbaar...

Groete vir eers!

Elzaan

6 comments:

  1. I am commenting on my own blog to see if it works? :-)

    ReplyDelete
  2. WELCOME TO BLOGLAND! :)
    I'm sure you'll enjoy it!

    ReplyDelete
  3. Jy's sommer 'n ou doring en ek's baie trots op jou! Baie geluk met jou eie blog en ja, brag maar lekker want jy mag maar!!!! Lief vir jou xx

    ReplyDelete
  4. Stunning blog Elzaan! :D Ek sien uit daarna om te lees oor al die mal dinge wat jy en Allan aanvang in Mauritius.

    Ek dink dis ook 'n goeie idee om jou kwilting te wys - miskien gaan jy nog 'n online besigheid begin. lol!

    Ganbate!
    (Good luck)

    ReplyDelete
  5. Welcome to blogland Elzaan! looking forward to reading your blog and seeing your work.

    ReplyDelete
  6. Hope you will enjoy your time in blogland. I too have a blog about my family, quilting, tatting, hand dye thread and others endeavors. The URL is www.concerningzarina.com

    ReplyDelete

Jou kommentaar word baie waardeer. Ek geniet dit om jul opinies te lees. / Your comments are appreciated. I enjoy reading your opinions.